Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Self-catering Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 131, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean Self-catering Cottage is 'n selfsorg-eenheid wat bo-op die gasheer se huis geleë is. Dit is in Danabaai geleë. Die eiendom is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Hierdie huislike eenheid het 'n privaat ingang wat toeganklik is vanaf 'n buitetrap met 13 trappe. Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-stortbadkamer. Die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier en het toegang tot die tweede aparte badkamer wat met 'n bad toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien

Die eenheid het ook 'n oopplan-kombuis met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien en 'n yskas. 'n Ketel en al die nodige kombuistoebehore is ook beskikbaar. Die aangrensende sitkamer het 'n plafonwaaier en lei na 'n omheinde dek wat lieflike see- en area-uitsigte bied. Gaste het toegang tot die buitebraai-area. Die braai-area het 'n pragtige uitsig oor die see. Gratis WiFi-internet is ook beskikbaar in die eenheid. DSTV-verbindings is geïnstalleer, maar bring asseblief jou eie DSTV-dekodeerder met 'n slimkaart saam. SABC- en e-tv-kanale sal beskikbaar wees sonder gaste se eie dekodeerder met 'n slimkaart.

Daar is baie veilige parkeerplek binne die omheinde erf. 'n Toesluitmotorhuis sal vir die gas se motor beskikbaar gestel word. Ocean Self-catering Cottage is naby die winkels, dokters en die apteek in Danabaai geleë. Ons is ongeveer 10,5 km vanaf sentrale Mosselbaai en sy besienswaardighede.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Sheila Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Nerina-weg 131, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Self-catering Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 131, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcUswnWaKcUXXZFvqJxIFAUeleO74axYo5row3YGts55n8EQvM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 131 Nerina Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -34.1994169 22.050509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang