Ocean Soul | Sea View Studio
Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diemarweg 10, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ocean Soul | Sea View Studio is 'n afgesonderde villa in Kommetjie, 'n klein strandvoorstad van Kaapstad. Dit is langs die ongerepte kus van Long Beach geleë en die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die see.
Die ateljeewoonstel spog met 'n asemrowende see-uitsig en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, lugbraaier, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Daar is 'n balkon met 'n asemrowende see-uitsig en is net 20 tree vanaf Long Beach se hoofstrand en branderplankryplek. Stoele, 'n koffietafel en 'n ketelbraai is op die stoep beskikbaar. Die eienaars voorsien 'n beginpakket van brikette en vuuraanstekers. Die ateljeewoonstel het ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Ingrid Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maande
Ligging
- Diemarweg 10, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Soul | Sea View Studio het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diemarweg 10, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang