Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Symphony

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rouxve Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Ocean Symphony
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Udine J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Udine J

What a lovely weekend, fantastic.

We had a fabulous weekend and I recommend this place definitely. The host was really nice and warm. The recommendation is a 5 stars.

Michael N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N

Lekker.

Netjiese gerieflike plek om te slaap.

Garreth K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garreth K

Definitely will be going back.

We really enjoyed our stay, especially the beach being walking distance. The space and location was really convenient. The host was really nice and warm.

Carmen B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B

Lovely, bright, beautiful home away from home.

Our stay was wonderful. Rouxve was lovely and opened up the entire bottom floor for us to use while we were there. It was very peaceful, spacious and the beds were extremely comfortable. We also made full use of the fully equipped kitchen, just remember to bring all food/condiments with. The only downside we noticed was that the WiFi and data signal wasn't great, which may be expected in an area without Fibre. The TV was connected to the network though and streaming Netflix wasn't an issue.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Trudie F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie F

Wonderlike gasvrye mense en fantastiese woonstel.

Die woonstel was baie gemaklik en mooi en netjies. Groot kamers en die ekstra badkamer en 3de toilet het ons ook baie beïndruk. Aston Bay se strand is slegs 'n paar minute se loop by die tuinhekkie uit en ons het hierdie strand baie geniet. Ons sal definitief weer daar oorslaap en kuier.

Nico L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L

We just love the place and would go back again.

We had a lovely weekend and I would recommend this place definitely. And it was just a stone's throw away from the beach. My recommendation is 5 stars.

Ocean Symphony se terugvoer

Nico and your guests were the most wonderful guests, we welcome you back with open arms! It was an absolute pleasure hosting you.

Ocean Symphony
Linde M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linde M

Pragtige plekkie. Skoon en ruim. Lekker naby die see.

Ons het baie lekker gebly en beveel die plekkie definitief aan.

Lizelle D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Een nag se oorslaap, maar plekkie was super netjies en baie gerieflik.

Sal definitief aanbeveel.

Marita P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P

Tevredenheid.

Baie gasvrye mense en geweldig hulpvaardig. Huis is stapafstand vanaf die see en baie ruim!

Handia H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handia H

Lieflike plek om te bly!

Ruim en gemaklik ingerig, veilig, baie naby die see!

Elizabeth C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C

Dit was pragtig.

Regtig soos 'n toeris gevoel. Ons beplan om weer terug te kom veral in die somer om die see te geniet. Ons sal definitief weer Jeffreysbaai toe gaan.

Anna-marie A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie A

Baie rustige naweek. Ons het dit baie geniet.

Puik diens, sal beslis weer kom kuier.

Ntombekhaya J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombekhaya J

It was the best stay ever. The owners were great

Best guest house ever. Had a time.

Lulu H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulu H

Rystoelvriendelik en baie gasvry.

Ons het heerlik gebly. Rustige, veilige omgewing, eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Ruim geriewe met alles wat jy nodig het. Sal vir seker aanbeveel!

Ocean Symphony se terugvoer

These guests were really great to host, they were friendly, communicated well and we hope to welcome you back in the near future. Kind regards Rouxve, management.

Ocean Symphony
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-laan 23, Paradysstrand, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf365dfd54c71c0a9e509a2232fb2a47c53d95c65a1ea65048c9721293287090acf3b0f47b7d124cc693283aa3a20dada3a03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 23 Anne Avenue Paradys Strand 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.108058707157 24.885716199614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang