Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Tribe Garden Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eldré Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Ocean Tribe Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Vuka C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuka C

Relaxing.

Great, nice view and good service.

Nico De Wet D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico De Wet D

Dit was great en het lekker gekuier by Eldry. Great ou om te ken.

Die tydjie by Ocean Tribe Garden Cottage was perfek. Eldré is 'n great gasheer. Hy is baie vriendelik en hulpvaardig gewees. Alles wat jy nodig het is binne 1 km om jou beskikbaar. Baie mooi plek en skoon. Mens voel soos familie as jy daar kuier.

Elna R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna R

Fantastiese mense met 'n merkwaardige see-uitsig.

Ideaal vir 2 persone wat wil wegbreek van die lewe se gejaag. See-uitsig is ongelooflik en die walvisse wat daar verby kom, is asemrowend. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer gaan.

Paul Marthinus B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul Marthinus B

Heerlik, egte mense, rus en vrede!

Ons was moeg gery en het so klein bietjie gesoek na die huis. Toe kom die eienaar, straat toe. Hy het ons hartlik ontvang. Aanvanklik was ek onseker oor die plek. Die woonstel is agter in sy erf en jy het jou eie kuierplek en braai heeltemal privaat en 'n mooi see-uitsig. Ons het ook lekker in hulle swembad geswem en hy het selfs die water vir ons warm gemaak. Die woonstel het alles. Dakwaaiers, lugverkoeling, 'n heerlike bed, 2 TV's met 'n volle DSTV-pakket, 'n CD/DVD-speler, 'n Bluetooth-speaker as jy buite wil luister na musiek, 'n redelik groot yskas en die wenner - jou eie ysmasjien. Die beste 2 strande naby is Scottburgh 10 km en Amanzimtoti so 20 km. Wanneer jy iets kort kom, is die eienaar dadelik daar om te help. Dit is baie veilig met elektriese heinings,

Chene V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chene V

Baie mooi en netjies.

Baie mooi plekkie en baie netjies. Mooi uitsig van die see. Ons het baie welkom gevoel met aankoms. Ons het regtig baie lekker daar gebly, sal definitief weer daar bly!

Jan H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H

Die prys reflekteer die akkommodasie, albei heel aanvaarbaar.

Ons het net onder "Uvongo" gesoek en opgemerk dat B&B's van sover as Westville, Die Bluff in Durban en die hele suidkusstrook getoon word. Die gevolg is dat ons ongelukkig in Umkomaas bespreek het i.p.v. Uvongo. Miskien het ons ouderdom en die moderne tegnologie iets hiermee te doen.

Hendrik J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik J

Fenomenaal absoluut fantasties!

Eldre is 'n great gasheer! Alles wat nodig is, is in die kothuis! Eldre buig letterlik agteroor om die verblyf so lekker en gemaklik as moontlik te maak. Ocean Tribe is vir seker 'n aanbeveling! 10/10. Dankie vir 'n baie aangename kuier. Dankie, Eldre!

Ocean Tribe Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie! Ons hoop om vir u en Rina gou weer te Sien!

Ocean Tribe Garden Cottage
Garth N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth N

Great stay, great service.

The owner is very friendly and accommodating but does not interfere with your stay, so you have privacy. Very nice unit well decorated and spacious enough for 2 people. The bed was very comfortable and the unit has an air-con. I would recommend this place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie goeie verblyf en diens.

Die eienaar is baie vriendelik en tegemoetkomend, maar meng nie in met jou verblyf nie, en jy het dus privaatheid. Baie mooi eenheid, goed versier en ruim genoeg vir 2 mense. Die bed was baie gemaklik en die eenheid het lugversorging. Ek sal hierdie plek aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ann S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ann S

Uitstekend in extra detail.

Ons was so beïndruk met al die extra detail soos extra koffie, suiker en tee en selfs sonbrandroom. As jy 'n plek soek om net af te pak en te rus is dit die plek. Asemrowende uitsig van die see, dolfyne en walvisbesigtiging. Lieflike maan op die see geskyn.

Ocean Tribe Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons hoop om julle weer te sien. Ons kan dan aandag skenk aan die om dit op standaard te kry.

Ocean Tribe Garden Cottage
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bradstraat 3, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2389d6619aaab238cb121c3f3bc97d6622f5b241b6048916f2baf16b97d003ad714d54d0cd7cd48da6d80367a957af849dd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 3 Brad Street Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.205185660882 30.800238198148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang