Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Two 12

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.4
Veiligheid
4.9
Rozierre A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2023

Excellent location and establishment. It was well worth the stay. We had our reservations with our choice as pictures did not always do justice to the actual in the end. We are glad that we were pleasantly surprised. An enjoyable time was had, and we have become immediate advocates for the establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Awie W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Mrt 2024

Dit was die mees onaangename vakansieplek. Sal nooit weer daar bespreek nie. Eerstens besoek ons baie plekke en baie van die plekke se kantore is nie naby die blyplek nie, maar hulle het ons ontmoet by die blyplek en alles gewys. By Ocean Two 12 moes ons die sleutel gaan kry, en as jy dit nie terugvat met uitklok nie, word jy beboet. By al die ander plekke kon jy die sleutel êrens los en ry. Ons moes weer in die dorp inry en weer terugry om op die regte pad huis toe te kom. Die agente het ons nie verduidelik waar die blyplek is nie. Daar was 'n garage met nommer 12 op, en 'n onvriendelike opsigter het gedreig om die wiele te clamp. Hy het nie moeite gedoen om ons te verduidelik waar ons kon parkeer nie. Ons voertuig het in die son gestaan. Ons het see-uitsig gehad, dit was wonderlik, maar die hekkie na die see toe was gesluit met 'n ketting en slot. Ons moes agterom loop, ons kon nie deur die hekkie nie. Later die dag het iemand daar deurgegaan, en toe is dit weer gesluit. Daar is 'n pragtige grasperk met braaigeriewe onder 'n pa, waar seuns gespeel het. Ons kinders kon nie op die grasperk speel nie, want die hek na die grasperk was ook gesluit. Ek weet ook jou koste om see-uitsig te kry is duurder, en om direk na die see toe te gaan maak dit net soveel vinniger as jy nat is en by die blyplek wil kom. Nou moes ons ver loop met nat kinders wat ook koud kry. Geen wasmasjien, geen WiFi nie. Daar was 'n vuil mat onder die een sitplek. Die skottelgoedwasser het geen pille nie, en daar word boetes gegee vir vuil skottelgoed. Dit was vir my hopeloos te veel reels. Ek verstaan daar is mense wat baie mors, maar die sorgvryheid van vakansie hou was ons nie beskore by die plek nie. As jy uitermatig geraas maak, word jy ook beboet. Ons kinders was excited vir vakansie, maar ons het gestres gedink dalk is hulle te lawaaierig en hard gesels, dalk te hard, en ons moet nou boetes kry van die onvriendelike opsigter wat nie eens kan groet nie. Ek het maar gesorg dat die skottelgoed gewas is en die plek darem netjies lyk, maar so onseker is die vloer skoon genoeg, gaan daar nou 'n boete kom met iets nie. Van die lepels en goed was alreeds weg toe ons daar kom, en dit het my so op my senuwees, want ek het nie foto's geneem nie, bang hulle sê dit is ons en dan was dit nie ons nie. Die dag toe ons daar kom, het die kamer gestink. Dit het nie vars geruik nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Point
Ocean Two 12
Goeie more Awie, vetrou dit gaan goed, ons vra groot onverskoning! Die rede waarom ons die gaste vra om sleutels by kantoor op te tel en af te gee is omdat ons 'n kantoor het. Ons verhuur 60 eenhede uit, so ongelukkig moet ons 'n kantoor hê om al die eenhede te bestuur. Ons het reëls omdat ons vir eienaars se eienaar namens hulle uit verhuur, dit is nie ons eie eiendom nie. Ons vra groot onverskoning oor die strand hekkie, ons is self onseker wanneer die munisipaliteit daai trappe sal reg maak (met storm, het die trappies verspoel) so hulle het dit toe gemaak vir veiligheid. Ons het meneer in kennis gestel met aankoms oor die trappe na die see wat buitewerking is.

Janetta R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2022

Amazing, relaxed. Lovely on the beach, less traffic stress, and close to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jennifer L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2021

Dit was 'n lekker wegbreek. Ma, pa, 2 dogters en 2 kleinkinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2021

Only problem was fridge that did not work. Unit is well designed and works for big families.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannetjie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2018

Aanvaarbare akkommodasie op seefront. Die eenheid is baie skoon en netjies, maar ongelukkig was dit tydens 'n baie koue naweek, en het ons regtig koud gekry. Die eenheid bevat egter alles wat nodig is vir korttermynverblyf en is baie goed geleë op die strandfront met mooi see-uitsigte.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jean-paul A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2016

Lekker gebly. Mooi uitsig, naby strand, lekker blyplek. Parkering egter 'n groot kopseer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 157

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 035
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Two 12, Beach E-boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzMWM0NTNiLTk4YjItNDZiMC1hNWFlLTc4Y2VhZTc4MGRlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Ocean Two 12 Beach E blvd 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.158108957596 22.109014987636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang