Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Two 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Two 12, Beach E-boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ocean Two 12 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou, met ongelooflike uitsigte oor die see in Mosselbaai in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie wat steeds naby aan verskeie doendinge is.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die een badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en die ander badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis en eetarea is oopplan en die kombuis is toegerus met geriewe soos 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware, eetgerei en ander toebehore te stoor. Hierdie eenheid het ook 'n skottelgoedwasser.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is 'n DStv-koppelpunt, maar bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart saam. Hierdie eenheid het ook 'n DVD-speler. Die sitkamerarea het skuifdeure wat uitloop na die patio met 'n Weber en uitsigte oor die strand en die see. Daar is ook 'n wasgoedkamer in die kompleks.

Daar is 'n swembad beskikbaar in die kompleks. Die eenheid het 'n toesluitmotorhuis en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 motor en Ocean Two 12 is naby aan restaurante, winkels en verskeie ander besienswaardighede en doendinge op die Tuinroete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Ocean Two 12
Netheid
3.9/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 157

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Ocean Two 12, Beach E-boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Two 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Two 12, Beach E-boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzMWM0NTNiLTk4YjItNDZiMC1hNWFlLTc4Y2VhZTc4MGRlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Ocean Two 12 Beach E blvd 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.158108957596 22.109014987636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang