Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Two 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Two 12, Beach E-boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ocean Two 12 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Mosselbaai, Wes-Kaap, met asemrowende uitsigte oor die see. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid aksies.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers.
Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed in elke kamer en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die een badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die ander badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis en sitarea is oopplan, en die kombuis het geriewe soos 'n yskas-vrieskas en mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor, met ander toebehore ingesluit. Hierdie eenheid het ook 'n skottelgoedwasser.

Die sitkamer het gemaklike sitplekreëlings, met 'n TV. DStv-toegang is beskikbaar, bring asseblief eie kaart en dekodeerder saam. Die eenheid het ook 'n DVD-speler. Van die sitkamer af lei skuifdeure wat uitloop op 'n patio-area met 'n Webber-braai, met uitsigte oor die strand en see. 'n Waskamer is ook beskikbaar om in die kompleks te gebruik.

'n Swembad is beskikbaar in die kompleks. Die eenheid het ook 'n toesluitmotorhuis. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig, en Ocean Two 12 is naby restaurante en winkels, en vele ander besienswaardighede en doendinge binne die Tuinroete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.4
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 157

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Ocean Two 12, Beach E-boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Two 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Two 12, Beach E-boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzMWM0NTNiLTk4YjItNDZiMC1hNWFlLTc4Y2VhZTc4MGRlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Ocean Two 12 Beach E blvd 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.158108957596 22.109014987636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang