Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Two 42

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Anneline G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Pragtige plek met fantastiese uitsig! Verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Netjies en makliker om by hom uit te kom. Baie mooi uitsig oor die see. Woonstel lekker ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant W
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Good value for money. Absolute pleasure to stay in this unit, lovely views and we really enjoyed the enclosed balcony.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Pragtige verblyf met uitstekende ligging. Die woonstel is goed toegerus met alles wat nodig is en baie mooi versier. Die uitsig is asemrowend. Ons het pragtige dolfyne in die baai gesien. Die ligging is baie goed - lekker naby die strand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2021

Baie lekker gekuier. Die woonstel is perfek. Dienslewering was bietjie teleurstellend op die einde. Opsigter van die woonstel het na die vakansie met vals aantuigings gekom toe hy die deposito moes terugbetaal wat dit baie onsmaaklik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2018

Heerlike rustige tyd. Ocean Two 42 was ruim, skoon en het als gebied wat die foto's wys. Linne skoon, beddens baie gemaklik, met aankoms het die DStv nie gewerk nie, maar dit was binne 10 min uitgesorteer. Heerlike rustige area om te bly, fantastiese uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Point
Ocean Two 42
Baie dankie vir u eerlike terugvoering. Hoop ons sien u gou weer. Vriendeike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 157

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 035
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5a37542b647a9d6ba096f2502ce9ef4ce5fd996c1ff31e723bd256cf389e26b6a05c0aa3c5bd399fb1884b6a6db006d4aad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Beach East Boulevard Die Voor Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.158107230911 22.109210193157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang