Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Two 42

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 157

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Ocean Two 42
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anneline G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline G

Pragtige plek met fantastiese uitsig!

Verwagtinge oortref!

Amelia R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia R

Netjies en makliker om by hom uit te kom.

Baie mooi uitsig oor die see. Woonstel lekker ruim.

Grant W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant W

Good value for money.

Absolute pleasure to stay in this unit, lovely views and we really enjoyed the enclosed balcony.

Cecilia V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Pragtige verblyf met uitstekende ligging.

Die woonstel is goed toegerus met alles wat nodig is en baie mooi versier. Die uitsig is asemrowend. Ons het pragtige dolfyne in die baai gesien. Die ligging is baie goed - lekker naby die strand.

Ernest R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest R

Baie lekker gekuier.

Die woonstel is perfek. Dienslewering was bietjie teleurstellend op die einde. Opsigter van die woonstel het na die vakansie met vals aantuigings gekom toe hy die deposito moes terugbetaal wat dit baie onsmaaklik gemaak het.

Wynand M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand M

Heerlike rustige tyd.

Ocean Two 42 was ruim, skoon en het als gebied wat die foto's wys. Linne skoon, beddens baie gemaklik, met aankoms het die DStv nie gewerk nie, maar dit was binne 10 min uitgesorteer. Heerlike rustige area om te bly, fantastiese uitsig.

Ocean Two 42 se terugvoer

Baie dankie vir u eerlike terugvoering. Hoop ons sien u gou weer.

Vriendeike groete

Ocean Two 42
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 035
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5a37542b647a9d6ba096f2502ce9ef4ce5fd996c1ff31e723bd256cf389e26b6a05c0aa3c5bd399fb1884b6a6db006d4aad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Beach East Boulevard Die Voor Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.158107230911 22.109210193157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang