Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Two 42

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ocean Two 42 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Mosselbaai, Wes-Kaap, met asemrowende uitsigte oor die see. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid aksies.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het baddens en stort.

Die kombuis en sitarea is oopplan, en die kombuis het geriewe soos 'n yskas-vrieskas en mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, breekware en eetgerei asook 'n skottelgoedwasser.

Die sitkamer het gemaklike sitplekreëlings, met 'n TV, 'n DVD-speler en volledige DStv-kanale. Van die sitkamer af lei skuifdeure wat uitloop op 'n patio-area met 'n braai, met uitsigte oor die strand en see.

'n Swembad is aan die agterkant van die gebou beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel is naby restaurante en winkels, en vele ander besienswaardighede en doendinge binne die Tuinroete.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie, en rook is verbode binnenshuis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans

Hier praat ons

  • Afrikaans

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 157

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Two 42 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5a37542b647a9d6ba096f2502ce9ef4ce5fd996c1ff31e723bd256cf389e26b6a05c0aa3c5bd399fb1884b6a6db006d4aad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Beach East Boulevard Die Voor Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.158107230911 22.109210193157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang