Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Two 43

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Shirl M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie lekker gewees. Sal dit definitief aanbeveel vir couples sonder klein kinders. Ons het baie lekker gebly. Woonstel was baie netjies en modern. Als was beskikbaar. Net dat dit op die 10de verdieping was wat ons nie geweet het nie. Ek en my man het hoogtevrees, maar die woonstel het opgemaak vir dit. En die braai was 'n bietjie ongemaklik want jy moes 10 verdiepings afgaan om te braai. Anders as die 2 negatiewe was die verblyf fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2024

Nice convenient. Good hhyduwusdhehehdhd.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 164

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb986ec9b7b102581ea4a5546e6d9a24cff22db6607b05b33068cb8a0a0fb6bde89320ce71c2163d32e62208ddf6a9a1ef65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Beach East Boulevard Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.158284791101 22.109132409096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang