Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Two 43

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ocean Two 43 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Mosselbaai, Wes-Kaap, met asemrowende uitsigte oor die see. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid aksies.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens toegerus is. Die kombuis en sitarea is oopplan, en die kombuis bevat geriewe soos 'n yskas-vrieskas en mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof asook 'n skottelgoedwasser en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei saam met ander toebehore te stoor. ingesluit.

Die sitkamer het gemaklike sitplekreëlings, met 'n TV met 'n DVD-speler en DStv-koppelpunt, bring asseblief saam met eie dekodeerder en slimkaart. Van die sitkamer af lei skuifdeure wat uitloop op 'n patio-area wat 'n Webber-braai en stoepmeubels het, met uitsigte oor die strand en see. Geen rook word in hierdie woonstel toegelaat nie.

'n Swembad is aan die agterkant van die gebou beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar, en Ocean Two 43 is naby restaurante en winkels, en vele ander besienswaardighede en doendinge binne die Tuinroete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Ocean Two 43
Netheid
5.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 157

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Beach East Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Two 43 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb986ec9b7b102581ea4a5546e6d9a24cff22db6607b05b33068cb8a0a0fb6bde89320ce71c2163d32e62208ddf6a9a1ef65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Beach East Boulevard Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.158284791101 22.109132409096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang