Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Valley View

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Ocean Valley View
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Charlotte Akhona B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte Akhona B

Out of this world.

It was very fantastic.

Tanja C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja C

Mooi uitsig en die huis leen hom tot gesellige kuiers.

Ek sal nie omgee om weer van die huis gebruik te maak nie.

Ronel M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Lieflike plek met mooiste uitsigte.

Baie dankie vir 'n heerlike kuier in hierdie lekker huis. Alles wat jy nodig het, regtig goed toegerus. Pragtige uitsigte vanuit die hele huis. Ons het dit vreeslik baie geniet en baie lekker gebly. Dankie aan Gareth ook wat kom inloer het om seker te maak dat alles reg is. Kan Ocean Valley View vir seker aanbeveel.

Ilze K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K

Die verblyf was werklik stunning, en als wat jy nodig het.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad en die huis was besonders, als was daar wat ons nodig gehad het en die eienaar was vreeslik vriendelike en als so maklik gemaak! Baie dankie.

Holly H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Holly H

The house was perfect for our stay.

The house covered all our needs in every way. Well equipped kitchen, lovely open plan living space, very comfortable beds, good braai area, very dog-friendly garden. Many thanks. We'd happily stay at Ocean Valley View again. Gareth & Funeka we're also great.

Grant K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant K

Julz and I love you "F".

Wow. Gareth you are amazing and was so helpful to anything we requested. But what was really touching was the wonderful domestic helper "F", she touched us both in a priceless way. Really recommend staying there.

Susan W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

Was fantasties.

Enigste teleurstelling is die braai geriewe.

Riana K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana K

Relaxing, peaceful, beautiful views.

The most beautiful sunsets from the deck!

Danita V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita V

Wonderlik.

Het voldoen aan al ons vereistes en het so lekker gebly!

Jaco H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H

Rustig en gerieflik. Goed geleë.

Ons het die omgewing baie geniet. Goeie uitsig oor die see. Rustig en gerieflike huis. Braaiplek kort aandag.

Gerhard J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J

Baie mooi uitsig. Rustig en stil.

Baie lekker huis. Sal enige tyd weer daar bly. Kinders het die spasie geniet en kon lekker buite speel. Skottelgoedwasser is 'n bonus.

Bronwen L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwen L

A lovely, spacious house with beautiful views.

We thoroughly enjoyed our 3 day stay at Ocean View. The house is easy to live in and accommodated us all very comfortably. Gareth was warm and welcoming and checked each day to see that we had all we needed. An easy walk to the sea and hiking trails made it perfectly situated. We will be back!

Poppie L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poppie L

'n Pragtige 3-slaapkamer huis met lieflike uitsig oor see en uitstekende fasiliteite.

By ons aankoms was daar niemand om ons te ontvang nie. Gelukkig het iemand in die straat ons te hulp gesnel en kon ons kontak maak met die persoon wat die sleutel het. Die eienaar was in Frankryk en het nuwe reëlings getref. Die probleem was dat die eienaar nie ons selnr. gehad het nie en ons dus nie kon bereik nie. Daar moet dus in die toekoms seker gemaak word dat selfoonnommers ingesluit word in die aansoek vir verblyf.

Helen M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen M

Wonderful

No complaints.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 472 Chestnut Place, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b96796dae6f466d2d9a901bdc8a7d06a97afb73b5549e29bdb7369af4736f42b1a5b69a65d104a4f80d5aebe17c18ba775c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 8 mense 14 5 1 5 472 Chestnut Place Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.709690283439 28.337323665619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang