Ocean Vibes Sailor Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 40, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R375 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ocean Vibes Sailor Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Margate, sowat 300 m vanaf Manaba Beach. Hierdie eenheid is die perfekte strandwegbreek vir 'n paartjie, enkel- of sakereisiger.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-kamer met 'n badkamer. Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met stroomdienste. Die kamer lei na 'n stoep met buitemeubels en 'n braai. Gratis WiFi is beskikbaar.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste kan 'n wonderlike uitsig oor die see geniet. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Deon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Lilliecrona Boulevard 40, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 40, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang