Ocean Vibes Sailor Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 40, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R425 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ocean Vibes Sailor Apartment is 'n slaapplek in die veilige Ocean Vibes-kompleks op Manaba-strand. Dit is op die gewilde Lilliecrona-boulevard geleë en is ideaal geleë tussen Uvongo-strand en Lucien-strand, wat maklike toegang tot die see en nabygeleë besienswaardighede bied.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n badkamer. Die kamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n TV met stromingsdienste is beskikbaar vir vermaak, en die kamer maak oop op 'n onderdakstoep wat gemeubileer is met buitesitplek, 'n ingeboude braai en skilderagtige see-uitsigte.
Ander geriewe wat gaste kan geniet, sluit gratis WiFi en parkeerplek op die perseel in. Die woonstel is stapafstand vanaf strande, getypoele en visserspiere.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lilliecrona Boulevard 40, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ocean Vibes Sailor Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 40, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang