Ocean Vibes Studio Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 40, Manaba-strand, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Ocean Vibes Studio Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Margate, KwaZulu-Natal. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige vakansiewegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis, leefarea en 'n balkon. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof met 'n oondjie, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 2 enkelslaapbanke vir 2 ekstra gaste, 'n slim-TV en 'n etenstafel. Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek, 'n ingeboude braai en bied 'n uitsig oor die see. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie woonstel is naby verskeie geriewe soos winkels, restaurante en die Manaba-strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lilliecrona Boulevard 40, Manaba-strand, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ocean Vibes Studio Apartment het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 40, Manaba-strand, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang