Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View 147

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Marinda M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Alles was goed en ons het lekker gekuier. Die huis is baie netjies. Baie dankie. Ons klomp het lekker gebly die naweek van 9 tot 11 Augustus daarby Ocean View. Net 'n jammerte daar was gesê ons moet ons eie decoder saamneem, maar die TV het nie gewerk nie op die decoder nie. Die kinders kon nie TV kyk nie. En ook die woonstel se stort kon hulle nie gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Kuier was bo-uit! Verblyf was goed, baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Faizel M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Beautiful scenery from the kitchen and the balcony. We had a great weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Naailah N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2024

It was good besides the shower issue. It was good. The only problem was that the upstairs shower was not working, which caused inconvenience because all of us had to use the one shower in the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2021

Ongelooflike gerieflike, toegeruste huis met 'n stunning view van die see. Ons het regtig baie lekker gekuier in hierdie huis. Die huis het die perfekte ligging met die mooiste see-uitsig en 'n lekker cosy nook met baie kussings waar jy kan sit en kuier en vir die see kyk. Die huis is ingerig met meeste van die goed wat jy sou verwag, asook Tupperware wat 'n groot pluspunt was. Die enigste ding wat ek graag onder julle aandag sal wil bring is dat die huis nie baie skoon was nie, dit was wel bolangs skoongemaak, maar vuil mure, krane, deure en potte wat half skoon was. Daar was ook nie lekker groot wynglase nie, so ons het ons eie aangekoop vir die naweek. Die gasbottel vir die gas-heater was ook leeg. En die Smart TV se SSL Certificate het verval, so ons kon nie YouTube of enige browser op die TV gebruik nie. Netflix het wel gewerk.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanelle
Ocean View 147
Baie dankie vir jou terugvoering ons sal dadelik die eienaar laat weet en ook die skoonmaak onder die mense wat die huis skoonmaak se aandag bring. Vriendelike groete Sanelle

Christiaan G
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Mrt 2021

Goeie, sentrale verblyf. Baie lekker verblyf. Gemaklik vir 'n groot groep met goeie see-uitsig.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 56

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 438
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 2 438
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 147, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cfb075dada2d5c3939116c4acccb8aa533bebbfaa30e4c2b1132f96236caa0243b08da662d01a696357489d0b896a6c05a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 438 per nag (plek vir 11) 6 5 1 5 147 Ocean View Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.811951 20.035759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang