Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gumtree-weg 42, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ocean View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat gesinsvakansiehuis in Pennington. Die huis is ideaal net 'n kort entjie van die strand af geleë, en bied 'n see-uitsig.

Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers en kan 8 volwassenes akkommodeer. Nog 4 kinders onder die ouderdom van 10 kan geakkommodeer word mits dit vooraf so gereël is. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 stapelbeddens vir kinders. Daar is nog 2 badkamers wat onderskeidelik 'n bad en 'n stort het.

Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, 'n koninggrootte-bed en 2 stapelbeddens vir kinders. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is bad- en stortgeriewe.

Die huis het 'n kombuis met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea, -eetarea en -kroeg lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n see-uitsig. Daar is 'n TV in die sitarea en gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder en afstandbeheer saambring.

Die eiendom is omhein en het 'n alarm.

Aktiwiteite in die area sluit visvang en 'n ski-bootklub in. Gaste kan vanaf die huis dolfyn- en walviskyk en in die winter die sardientjieloop sien. Die strand het ongerepte, inheemse duine en talle rotspoele wat tydens laagwater verken kan word. Daar is 'n getypoel by die hoofstrand en daar is gedurende die vakansietye lewensredders by beide strande aan diens.

Die area het uitstekende gholfbane, insluitend Selborne en Umdloti, wat beide lekker restaurante het. Die huis is 14 km vanaf Scottburgh en 72 km vanaf Durban.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Gumtree-weg 42, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean View het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gumtree-weg 42, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3377ea431cb6f97360ce68fd894268aba3dfdc2c5c76c621a67482068997f5ad0319973ffaabe0b635e48a89bd8c372582a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 4 42 Gumtree Road Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.377772627378 30.699617339026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang