Ocean View 2-Bedroom Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 11, Ocean View-kompleks, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean View 2-Bedroom Apartment is 'n moderne woonstel wat in die veilige Ocean View-kompleks in Bloubergstrand naby die strand en verskeie restaurante geleë is. 2 winkelsentrums is net 2 km weg. Die woonstel is op die 6de vloer geleë met uitsigte oor die Leeukop-berg en die see vanaf die sitkamer en eerste slaapkamer.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Hierdie kamer maak oop na die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet, of ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met Netflix en 'n pragtige uitsig het. Skuifdeure maak oop na die onderdakbalkon. 'n Parkeerplek is beskikbaar in 'n veilige parkeerarea.
Ontspan saam met die hele gesin by hierdie rustige blyplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 65
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Coral-weg 11, Ocean View-kompleks, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean View 2-Bedroom Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Milnerton Rural Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 11, Ocean View-kompleks, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang