Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceans 2 Unit 7

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Harry Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Oceans 2 Unit 7
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Francois R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Baie lekker gebly tot kontrakteurs begin pla hê.

Het baie lekker gebly, tot en met die tweede week word ons wakker die oggend toe hang mense met toue reg voor ons kamer se venster. Toe ons met die kontrakteurs praat, sê hy dis waar hy begin en klaar. Ons het toe met die opsigter gepraat; die ou was heel ongeskik en arrogant. Ons het toe maar 'n dag vroeër terug gekom, want toe kon ons nie eens op die stoep sit nie. Die kontrakteurs werk reg om die stoep en bemors die plek.

Anna F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna F

Rustige plek. Voel tuis. Mooi uitsig.

Ons eerste keer in Mosselbaai. Dit was baie lekker. Hoop om gou weer te besoek. Ons is van die Kaap.

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Eenheid 7 SS Ocean 2, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9105b6e65290f99d8446be4997f89b343015132b731a00e92e6db34b2688daca2c2d3ab145a5be8e15ffe49a7fe617047e65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Beach East Boulevard Unit 7 SS Ocean 2 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.157956304457 22.109341621399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang