Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View 303

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 719

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Ocean View 303
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jacques G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G

Fantasties.

Cecilia het ons met haar borrelende persoonlikheid wonderlik ontvang. Probleem met warm water baie vinnig uitgesorteer. Sal die plek definitief aanbeveel, en boek vir volgende jaar!

Heindrich Klindt V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heindrich Klindt V

Perfek!

Was perfek! Presies soos op foto's. Veilig met die beste uitsig. Sal vir seker aanbeveel en weer daar gaan bly!

Elza V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza V

Geluid van die see met 'n uitsig duisend. Sielskos!

Baie lekker! Goeie ontvangs.

Burger S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Burger S

Kan doen met nog 'n 2-sitplek bank of net 2 gemakliker stoele.

Die verblyf was goed.

Kabelo N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kabelo N

Awesome.

Perfect location. Peace of mind.

Madelein M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M

Ongelooflike ligging, uitsig net soos op die foto's - baie netjies.

Ons het ons tyd ongelooflik geniet in jul woonstel. Altyd skepties of foto's die werklike prentjie gee, maar dit was inderdaad so en nog meer. Lieflike uitsig, baie gemaklik en toegerus. Xavia was van ongelooflike hulp ten alle tye. Sal verseker weer daar bly.

Estelle F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle F

Heerlik.

Pragtige uitsig, skoon en mooi. Kinders het dit ook vreeslik geniet.

Ocean View 303 se terugvoer

Hallo Estelle,
Dankie vir hierdie wonderlike resensie.
Ons is so bly dat jy en jou gesin julle vakansie kon geniet.
Ons hoop regtig om jou binnekort te sien.

Ocean View 303
Nadia B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Netheid, goeie ligging en veilig. Naby alles.

Dis net jammer dat die toilet seat gebreek was, ek is seker dit kon reggemaak geword het aangesien ek 2 weke voor die tyd bespreek het. 'n 2de sleutel kan ook 'n opsie gewees het. Baie dankie.

Louis W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis W

Heerlik met 'n pragtige uitsig. Goed toegerus behalwe - geen voorsiening vir beurtkrag nie.

Netjiese eenheid en kompleks. Geen noodkrag vir hysbak en eenhede gedurende beurtkrag nie.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sonja V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja V

I am requesting a discount and speaking to the host.

There was no parking garage (the vehicle did not fit, broken toilet seat, mirror, etc.)

Charlene P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P

Beste view en pynlik netjies.

Beste view en ligging. Het dit vreeslik geniet. Aand geniet jy die klank van die see wat lieflik is en die pragtige view. Definitief waarde vir jou geld. Enigste comment: addisionele bank sal gerieflik wees vir al as daar meer as 2 persone daar woon.

Ocean View 303 se terugvoer

Hi Charlene, Baie dankie vir jou resensie en dat jy jou ervaring met ons deel. Ons is bly om te weet jy het jou verblyf geniet, en ons hoop om jou in die nabye toekoms terug te verwelkom.

Ocean View 303
Kabelo N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kabelo N

Extraordinary.

The place was clean. Location was just perfect.

Ocean View 303 se terugvoer

Good Day Kabelo, thank you very much for you wonderful 5 OUT 5 Review. You have made our day a lot better. We hope you will be using our services again very soon.

Ocean View 303
Roberto A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roberto A

Priceless.

Roxanne het beslis baie gehelp om my reëlings en verblyf goed te laat verloop. Fasiliteit is uitstekend en beslis die moeite werd.

Ocean View 303 se terugvoer

Thank you for your amazing review.
Please do come and visit again very soon.

Ocean View 303
Ja B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ja B

Baie lekker omgewing en eenheid.

Sien sterre.

Ocean View 303 se terugvoer

Hi Ja, baie dankie vir die resensie en graderfing, en ons is vreeslik bly julle het die eenheid en omgewing so geniet. Ons hoop om julle vinnig weer te sien. Die HostAgents span.

Ocean View 303
Andre V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Baie skoon en netjies.

Die plek is baie goed geleë en skoon. Die persoon wat ons verwelkom het, is baie hulpvaardig en vriendelik. Al kritiek wat ek kan lewer, daar kort nog 'n ekstra dubbelbank in die sitkamer.

Ocean View 303 se terugvoer

Hi Andre, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat julle so 'n positiewe ervaring ondervind het. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms terug te verwelkom. Die HostAgents span.

Ocean View 303
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 26, Ocean View 303, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3b56caccd79b29563a69ff0612986c0355b8eda8f2f9101ad8c99da5d43a417969f8aae964c895cbafb67e07ebc6b741831?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 26 Beach Boulevard Ocean View 303 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.818793 18.475036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang