Ocean View 303
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 715
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Jacques G - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Heindrich Klindt V - Des 2023
Algehele gradering
Perfek!
Elza V - Des 2023
Algehele gradering
Geluid van die see met 'n uitsig duisend. Sielskos!
Burger S - Mrt 2024
Algehele gradering
Kan doen met nog 'n 2-sitplek bank of net 2 gemakliker stoele.
Kabelo N - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome.
Madelein M - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflike ligging, uitsig net soos op die foto's - baie netjies.
Estelle F - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Ocean View 303 se terugvoer
Hallo Estelle,
Dankie vir hierdie wonderlike resensie.
Ons is so bly dat jy en jou gesin julle vakansie kon geniet.
Ons hoop regtig om jou binnekort te sien.
Nadia B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid, goeie ligging en veilig. Naby alles.
Louis W - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik met 'n pragtige uitsig. Goed toegerus behalwe - geen voorsiening vir beurtkrag nie.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Sonja V - Des 2023
Algehele gradering
I am requesting a discount and speaking to the host.
Charlene P - Des 2022
Algehele gradering
Beste view en pynlik netjies.
Ocean View 303 se terugvoer
Hi Charlene, Baie dankie vir jou resensie en dat jy jou ervaring met ons deel. Ons is bly om te weet jy het jou verblyf geniet, en ons hoop om jou in die nabye toekoms terug te verwelkom.
Kabelo N - Nov 2022
Algehele gradering
Extraordinary.
Ocean View 303 se terugvoer
Good Day Kabelo, thank you very much for you wonderful 5 OUT 5 Review. You have made our day a lot better. We hope you will be using our services again very soon.
Roberto A - Aug 2022
Algehele gradering
Priceless.
Ocean View 303 se terugvoer
Thank you for your amazing review.
Please do come and visit again very soon.
Ja B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker omgewing en eenheid.
Ocean View 303 se terugvoer
Hi Ja, baie dankie vir die resensie en graderfing, en ons is vreeslik bly julle het die eenheid en omgewing so geniet. Ons hoop om julle vinnig weer te sien. Die HostAgents span.
Andre V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Ocean View 303 se terugvoer
Hi Andre, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat julle so 'n positiewe ervaring ondervind het. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms terug te verwelkom. Die HostAgents span.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 26, Ocean View 303, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang