Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
April S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

It was perfect. Please consider having electricity backup.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie lekker! Ons het heerlik gebly in die eenheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie P
Lang verblyf
5.0
Jun 2024

Uitstekend geleë, netjies, baie goed ingerig, en uitstekende kliëntediens. Ons het vreeslik lekker vir twee weke by Sea La Vie gekuier. Ons wens ons kon nog langer bly. Die plek is pragtig en wonderlik geleë - as ons die vensters oopmaak voel dit of ons op die strand is. Ons het die mooiste sonsondergange en ook die maan oor die see beleef. Die woonstelletjie is baie mooi gemeubileer en is baie netjies. Ons was verras met alles wat daar vir ons was om te gebruik. Daar is bv. koffie en tee ens vir elke dag, bordspeletjies om ons besig te hou, 'n pragtige sonsambreel, 'n Wahl haardroër, naald en gare, ens. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlike uitspan plek, voedsel vir die siel, sal beslis weer gaan. Netjies, skoon, goed toegerus, veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantastiese naweek van opvang met 'n mooi uitsig. Fantastiese plekkie met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Asemrowend. Die plekkie is perfek en ons het hom so baie geniet. Dankie vir jou gasvryheid en vriendelikheid en 'n uitstekende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ongelooflik lekker. Baie lekker en baie vriendelike ontvang. 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inus G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Puik diens. Puik waarde vir geld. Sal ons weer sien. Die diens van die gasheer was ongelooflik. Sy het die ekstra myl vir ons gestap en alles so maklik gemaak. Die eenheid is ook reg op die strand en ons het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Greiflik, skoon. Pragtige see-uitsig. Baie mooi plek. Gerieflik met alles wat jy nodig het. Pragtige see-uitsig. Vir seker 'n moet vir my volgende vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilyn P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Absolut fantasties. Die ligging is perfek. Skoon en netjies. Sal dit vir vriende en familie aanbeveel. Eienaar is vriendelik en hulpvaardig. Sal ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 135, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ac099e059ed49a8f1d7951a177731666f6c041fbb9435d02198cd4040abf3e5397f04e4b5a7a0877c9e385c0b9fbcc3c33e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 75 5 1 5 135 Beach Road Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.112866047169 18.822510209493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang