Sea La Vie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Louisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
April S - Jul 2024
Algehele gradering
It was perfect.
Elaine S - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker!
Gerrie P - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend geleë, netjies, baie goed ingerig, en uitstekende kliëntediens.
Lees meerAletta M - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike uitspan plek, voedsel vir die siel, sal beslis weer gaan.
Lee-anne C - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastiese naweek van opvang met 'n mooi uitsig.
Karen B - Mei 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Koos V - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Inus G - Apr 2024
Algehele gradering
Puik diens. Puik waarde vir geld. Sal ons weer sien.
Anton P - Apr 2024
Algehele gradering
Greiflik, skoon. Pragtige see-uitsig.
Marilyn P - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolut fantasties.
Venon D - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig, rustige en baie lekker.
Anton D - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles was baie netjies en alles was beskikbaar vir selfsorg doeleindes.
Anthonie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie, baie lekker!
Brian B - Feb 2024
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed the location and nearby coffee shops.
Leandri R - Jan 2024
Algehele gradering
Had a wonderful time. Perfectly situated on the beachfront.
Shinly P - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Jaun M - Mei 2024
Algehele gradering
Mooiste view. Beste ligging.
Elsabe R - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese naweek.
Heila B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker plekkie, sal Sea La Vie vir almal aanbeveel.
Leon C - Sep 2024
Algehele gradering
Fantastiese see-uitsig, pragtige sonsondergange, goed geleë, netjies en skoon!
Lilian L - Des 2023
Algehele gradering
Die kuier was wonderlik, rustig en die uitsig was asemrowend.
Tobie V - Des 2023
Algehele gradering
Sentraal en loopafstand van meeste winkels ens. Mooi uitsig oor see.
Mons V - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker, stunning, gerieflik.
Yumna I - Okt 2023
Algehele gradering
Nothing short of magnificent.
Nic V - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Dino K - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties, skoon, mooiste uitsig en baie sentraal.
Irna V - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker en ek sal beslis weer terug moet gaan.
Elgino H - Jul 2023
Algehele gradering
Vroulief se birthday getaway.
Nerissa R - Mei 2023
Algehele gradering
We really had a pleasant stay at Sea La Vie. I will definately recommend it to other travelers.
Moegamat Suhail Noble N - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent.
Elmarie H - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was skoon en netjies met 'n pragtige uitsig! Louisa was baie gasvry!
Charlene S - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie. Alles wat jy nodig het.
Joslen W - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netheid en see-uitsig was baie lekker.
Bennie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ideale akkommodasie vir 'n seewegbreek.
Lees meerBennie D - Feb 2023
Algehele gradering
Stunning uitsig oor die see. Die ligging is perfek.
Karin S - Feb 2023
Algehele gradering
Enjoyable stay - clean and neat.
Cornette Z - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlike, skoon, moderne eenheid.
Zaitoon M - Feb 2023
Algehele gradering
Most wonderful experience ever.
Saree S - Nov 2023
Algehele gradering
Perfek geleë & seë oorsig was fantasties!
Magda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die see met mooiste sonsondergag.
Vijendra P - Sep 2023
Algehele gradering
Thanks to the team.
Sea La Vie se terugvoer
Hi Vijendra, thank you so much for your feedback. I am so sorry about your experience with regards to the room. The unit is rented out as a non smoking unit and smoking is not allowed. I will follow up.
Retha M - Des 2022
Algehele gradering
Meer as 10 uit 10.
Frikkie R - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Baie vriendelike host. Dankie!
Lee-anne C - Des 2022
Algehele gradering
Sea La Vie het ons goed ontvang. Ons was baie beïndruk met die plekkie en die see-uitsig was besonders. Ek sal regtig dit weer bespreek en hoogs aanbeveel.
Marietjie Z - Nov 2022
Algehele gradering
Kort wegbreek. 'n Voorreg om soveel see-uitsig te kan geniet - amper op jou voorstoep.
Carleen J - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing.
Theunis K - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike vakansie verblyf.
Meshane Maud A - Des 2021
Algehele gradering
Meer as wat ek verwag het. My tyd daar was absoluut wonderlik!
Lee-anne G - Nov 2021
Algehele gradering
Breath taking sea views while listening to the calming waves.
Lees meerIrma S - Nov 2021
Algehele gradering
Goeie bestemming om te ontspan.
Lizette B - Sep 2021
Algehele gradering
Sentraal, gerieflik, veilig, netjies.
Sonja P - Jun 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, bekostigbaar, skoon en netjies.
Tanya L - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Adele V - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Riana M - Apr 2021
Algehele gradering
Met ons aankoms was alles baie netjies en skoon. Als wat mens nodig gehad het was in die woonstel beskikbaar.
Retha R - Apr 2021
Algehele gradering
Mooiste uitsig, veilig, lekker uitgerus in die aande, kan nie vra vir beter.
Valerie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Awesome plek met die beste uitsig.
Georgette F - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflike tyd gehad.
Joanne A - Jul 2021
Algehele gradering
Verblyf was fantasties.
Megan W - Aug 2021
Algehele gradering
Ons verblyf by Ocean View was wonderlik en ons sal definitief weer wil gaan.
Elzette T - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, netjies en skoon.
Carine C - Okt 2021
Algehele gradering
Enjoyable
Amanda R - Des 2020
Algehele gradering
Baie gasvry ontvang. Pragtige uitsig, woonstel is baie netjies!
Anne-lee J - Nov 2020
Algehele gradering
Lekkerste kort Kaapse vakansie.
Natasha B - Des 2020
Algehele gradering
Awesome weekend.
Ina B - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtig, veilig, pragtige uitsig.
Mirna S - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig, alles wat jy nodig het
Elme J - Sep 2020
Algehele gradering
Asemrowend. Beste, skoonste netjies plek was regtig die beste. Sal verseker weer gaan.
Suzette N - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier. By die see en 24/7 see-uitsig.
Christo R - Feb 2020
Algehele gradering
Net een woord, awesome.
Isgaaq I - Feb 2020
Algehele gradering
Ongelooflik, gerieflik en waarde vir geld.
Morne W - Okt 2020
Algehele gradering
Beautiful location.
Niel B - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Dawie J - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker!!
Neil F - Des 2019
Algehele gradering
Excellent location, great views and beautiful apartment. Just perfect.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 135, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang