Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Attie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Sien julle beslis weer. Fantasties. Al kritiek, die skottelgoedwasser het nie gewerk nie, en ons het geen lappe gehad om skottelgoed te was nie, so ons het uit breekware gehardloop en moes papierborde gaan inkoop, dit is 'n kleinigheid, maar was steeds baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Amazing! Amazing! We had some unforeseen circumstances and couldn't make our check-in time, but Louisa was friendly and accommodating towards us! Would recommend to everyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Woorde te min. Fantasties! Absoluut die perfekte vakansieverblyf. Beslis ons eerste keuse vir die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John D
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Asemrowend, wonderlike en onvergeetbaar. Een vir die boeke. Die verblyf was asemrowend. By die Strand met 'n onvergeetlike sonondergang en seeuitsig. Loopafstand na restaurante en winkels. Lang strand om vroegoggend en laatmiddag en aand te loop. Veilig omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

April S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

It was perfect. Please consider having electricity backup.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie lekker! Ons het heerlik gebly in die eenheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie P
Lang verblyf
5.0
Jun 2024

Uitstekend geleë, netjies, baie goed ingerig, en uitstekende kliëntediens. Ons het vreeslik lekker vir twee weke by Sea La Vie gekuier. Ons wens ons kon nog langer bly. Die plek is pragtig en wonderlik geleë - as ons die vensters oopmaak voel dit of ons op die strand is. Ons het die mooiste sonsondergange en ook die maan oor die see beleef. Die woonstelletjie is baie mooi gemeubileer en is baie netjies. Ons was verras met alles wat daar vir ons was om te gebruik. Daar is bv. koffie en tee ens vir elke dag, bordspeletjies om ons besig te hou, 'n pragtige sonsambreel, 'n Wahl haardroër, naald en gare, ens. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlike uitspan plek, voedsel vir die siel, sal beslis weer gaan. Netjies, skoon, goed toegerus, veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantastiese naweek van opvang met 'n mooi uitsig. Fantastiese plekkie met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Asemrowend. Die plekkie is perfek en ons het hom so baie geniet. Dankie vir jou gasvryheid en vriendelikheid en 'n uitstekende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 135, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ac099e059ed49a8f1d7951a177731666f6c041fbb9435d02198cd4040abf3e5397f04e4b5a7a0877c9e385c0b9fbcc3c33e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 4) 80 5 1 5 135 Beach Road Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.112866047169 18.822510209493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang