Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 135, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea La Vie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die Pip's Place-gebou op Strand se strandfront. Die woonstel bied see-uitsigte.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan altesaam 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort-oor-bad is beskikbaar. Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n lugbraaier. Die sitkamer is toegerus met 'n slim-TV met Netflix en die woonstel is toegerus met gratis WiFi. Gaste het toegang tot 1 veilige parkeerplek.

Die strand is oorkant die pad geleë, waar gaste uitsigte oor die Valsbaai-kuslyn en berge in die verte kan geniet. Die ligging bied ook maklike toegang tot restaurante in die omgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
April S
Besigheidsreis
5.0
It was perfect. Please consider having electricity backup.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Elaine S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker! Ons het heerlik gebly in die eenheid!
Jul 2024
Gerrie P
5.0
Uitstekend geleë, netjies, baie goed ingerig, en uitstekende kliëntediens. Ons het vreeslik lekker vir twee weke by Sea La Vie gekuier. Ons wens ons k...
Sien meer
Jun 2024
Aletta M
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike uitspan plek, voedsel vir die siel, sal beslis weer gaan. Netjies, skoon, goed toegerus, veilige omgewing.
Jun 2024
Lee-anne C
Saam met vriende
5.0
Fantastiese naweek van opvang met 'n mooi uitsig. Fantastiese plekkie met 'n mooi uitsig.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Strandweg 135, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea La Vie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 135, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ac099e059ed49a8f1d7951a177731666f6c041fbb9435d02198cd4040abf3e5397f04e4b5a7a0877c9e385c0b9fbcc3c33e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 75 5 1 5 135 Beach Road Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.112866047169 18.822510209493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang