Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 135, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 290 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea La Vie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat smaakvol versier is in die Pip's Place-gebou op Strand se strandfront. Die woonstel bied 'n see-uitsig.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort-oor-bad. Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het 'n slim-TV met Netflix en die woonstel het gratis WiFi. Gaste het toegang tot 1 veilige parkeerplek.

Die strand is oorkant die pad en gaste kan die uitsig oor Valsbaai se kuslyn en op die berge in die verte geniet. Die woonstel is naby restaurante in die area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Attie G
Gesin met klein kinders
5.0
Sien julle beslis weer. Fantasties. Al kritiek, die skottelgoedwasser het nie gewerk nie, en ons het geen lappe gehad om skottelgoed te was nie, so on...
Sien meer
Feb 2025
Wynand D
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Amazing! We had some unforeseen circumstances and couldn't make our check-in time, but Louisa was friendly and accommodating t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Bernard B
Gesin met tieners
5.0
Woorde te min. Fantasties! Absoluut die perfekte vakansieverblyf. Beslis ons eerste keuse vir die Kaap.
Des 2024
April S
Besigheidsreis
5.0
It was perfect. Please consider having electricity backup.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Elaine S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker! Ons het heerlik gebly in die eenheid!
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Strandweg 135, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea La Vie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 135, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ac099e059ed49a8f1d7951a177731666f6c041fbb9435d02198cd4040abf3e5397f04e4b5a7a0877c9e385c0b9fbcc3c33e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 4) 80 5 1 5 135 Beach Road Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.112866047169 18.822510209493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang