Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vivian-weg 818, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ocean View geniet see-uitsigte vanaf die groot dek en is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis vir tot 8 mense in Pringlebaai en is net 300 m van die strand af geleë.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kamer maak ook oop op die dek. Neem asseblief kennis dat onbeperkte Wi-Fi is en beskikbaar vir stroom met jou eie Netflix-rekening, daar is geen DStv nie.

Die ander 3 kamers is op die grondvloer geleë, en word bereik deur 'n pragtige teak-trap. Een van die kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde kamer is ingerig met 2 enkelbeddens; hierdie kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne, badhanddoeke, duvet binnegoed, matrasbeskermers, kussings en kussingbeskermers voorsien. Gaste moet asseblief strandhanddoeke saambring.

Die leefarea is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n elektriese stoof en oond, en 'n opwaskamer met die yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, of voor die binnebraai-area of die sitkamer ontspan. Die leefarea maak ook oop op die groot dek, en buitebraaigeriewe is beskikbaar vir gebruik. WiFi is slegs beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.

Die dorpie Pringlebaai word omring deur 'n verskeidenheid fynbos en 'n verskeidenheid voël- en dierelewe kan gesien word wanneer jy die area verken. Die baai bied swem, snorkel, en tussen Junie tot Desember kan walvisse ook gesien word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Vivian-weg 818, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vivian-weg 818, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88dfebe106dc4c3d7b1f143d8b3244f025daeec970421a465543f388d596d064a0513dc21d066933f8e72248a3807f3c3f55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 818 Vivian Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.346681636108 18.829266210451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang