Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vivian-weg 818, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ocean View is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis vir 8 gaste in Pringlebaai, net 300 m van die strand af. Die huis bied 'n uitstekende uitsig oor die see van die groot dek af.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kamer lei ook na 'n dek. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Gaste kan op hul eie Netflix-rekening stroom. Daar is geen DStv nie.

Die ander 3 slaapkamers is op die grondverdieping geleë en word via 'n pragtige kiaathouttrap bereik. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne, badhanddoeke, duvets, matrasbeskermers, kussings en kussingbeskermers word voorsien. Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea op die eerste verdieping beskik oor 'n kombuis wat ten volle met 'n elektriese stoof, oond en 'n opwaskamer met 'n yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Gaste kan hulle maaltye by die etenstafel geniet, of voor die binnebraai en in die sitarea ontspan. Die leefarea lei ook na 'n groot dek waar gaste gerus van die buitebraaigeriewe gebruik kan maak. WiFi is slegs op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die dorpie is omring deur 'n verskeidenheid fynbos-, flora- en fauna-spesies. Besoekers kan lekker in die baai swem, snorkel en vanaf Junie tot Desember walviskyk.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 103

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Vivian-weg 818, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vivian-weg 818, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88dfebe106dc4c3d7b1f143d8b3244f025daeec970421a465543f388d596d064a0513dc21d066933f8e72248a3807f3c3f55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 818 Vivian Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.346681636108 18.829266210451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang