Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View 701

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Debbie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

A pleasant and extremely comfortable stay. Already recommended to my family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Ocean View 701
Good day, Debbie. Thank you for sharing your experience with us. We are so happy that you enjoyed your stay, and really appreciate you for recommending us to your friends and family. We hope to hear from you soon.

Hannelie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2022

Lekker loopafstand van die strand. Baie lekker eenheid. Loop afstand van die strand. Ek voel die eenheid kon net bietjie skoner gewees het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Ocean View 701
Good Day Hannelie. Thank you for your feedback. We have noted the issue of cleanliness and will address this accordingly. We hope to hear from you soon again to book your next stay, we will ensure that the standard of cleanliness is of the highest and that you enjoy your stay.

Elmarie E
Kort verblyf
3.6
Aug 2022

Pragtige uitsig. Lekker ruim woonstel vir 4 volwassenes. Maar die plek was regtig vreeslik vuil en is verwaarloos. Alles in kombuis moet eers gewas word voordat dit gebruik kan word. Asblik is stukkend, rakke in yskas is gebreek, pyp onder opwas lek. Ons moes ‘n skoonmaakfooi betaal van meer as R600, dis belaglik aangesien die woonstel so vuil was. Besef dat ‘n mens ekstra betaal vir so ‘n mooi uitsig, maar hierdie woonstel is nie die prys werd nie. Kyk eerder na Ocean View 702.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Welda K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Mrt 2022

Nie wat geadverteer is nie. Ons was baie teleurgestel , net 1 aand gebly. Alles is oud en kort aandag. Banke vuil en ook van die breekware in kaste. Handdoeke oud en dun. Geen braai-area. Geroeste braai tussen besems en moppe. Oral vuil merke op mure. Stoele van eetkamer is gebreek. Van die stoele staan in motorhuis en kan nie gebruik word nie. Teëls gekraak op vloere, stoep en badkamers. Vogtigheid teen mure. Foto's op advertensie is baie misleidend.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

George O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Ligging is perfek, diens was baie goed gewees, en waarde vir geld. Wat is daar om meer te sê: die Kaap is die perfekte bestemming vir enige vakansie. Te min tyd om alles te sien en te doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Ocean View 701
Hallo George, Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n goeie resensie te gee. Ons glo die verskil le in die gehalte van ons eiendomme en on streef daarna om 'n hoë kwaliteit van kliente tevredenheid te verseker Ek vertrou dat u ons die geleentheid sal gun om u in die nabye toekoms weer te akkommodeer.

Vivien F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Uitstekend Ligging van woonstel uitstekend, fantastiese uitsig, netjies, pragtige moderne meubels maak verblyf 'n onvergeetlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Ocean View 701
Goeie dag Vivien, Baie dankie vir die resensie, Ons glo die verskil le in die gehalte van ons eiendomme en on streef daarna om 'n hoë kwaliteit van kliente tevredenheid te verseker. Ons sien uit na die geleentheid om u in die toekoms weer te akkommodeer.

Janette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Sal vir seker by geen ander plek in die toekoms bly, behalwe Ocean View nie, was fantasties! Die woonstel was baie netjies en skoon en behels als wat nodig is. Hoef nie rond te ry opsoek na byvoorbeeld wasmasjien ens. nie. Als is reeds daar. Loopafstand van als af, is en was 'n fantastiese wegbreek, gaan weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Ocean View 701
Hi Janette, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is verheug dat julle so lekker gebly het en ons hoop julle kom kuier sommer gou weer. Die HostAgents span.

Chane V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Fantasties. Gerieflike eenheid met pragtige see uitsig. Sal definitief aanbeveel en weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Ocean View 701
Hi Chane, baie dankie vir die mooi resensie, en ons is baie bly om te hoor julle het lekker gebly en die see uitsig geniet. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom. Die HostAgents span.

Rija L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Nov 2021

The lift was not working for the better part of my stay it made access to my unit a bit difficult after a long day of work. Very quiet and safe place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Ocean View 701
Hi Rika, Thank you for taking the time to give us a review. We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and feedback like yours ensures that we have the information we need to keep improving. We look forward to the opportunity to accommodate you again for more good times in the future. Kind Regards,

Vicky B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2021

Uitstekende ligging. Pragtige eenheid, maar die eenheid was nie skoon nie, meer aandag kan daaraan gegee word.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 719

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 534
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 534
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard 26, Ocean View 701, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceed5ceae593874467b694d6bb95909cbb95ddf74f54a2ca9df1b87ee339888110c3416d8358c2afa3d12bd6c1228a1273cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 534 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 26 Beach Boulevard 701 Ocean View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.818786405649 18.47509557209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang