Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View 701

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Ocean View 701
Netheid
3.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Debbie M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M

A pleasant and extremely comfortable stay.

Already recommended to my family and friends.

Ocean View 701 se terugvoer

Good day, Debbie. Thank you for sharing your experience with us. We are so happy that you enjoyed your stay, and really appreciate you for recommending us to your friends and family. We hope to hear from you soon.

Ocean View 701
Hannelie K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie K

Lekker loopafstand van die strand.

Baie lekker eenheid. Loop afstand van die strand. Ek voel die eenheid kon net bietjie skoner gewees het.

Ocean View 701 se terugvoer

Good Day Hannelie. Thank you for your feedback. We have noted the issue of cleanliness and will address this accordingly. We hope to hear from you soon again to book your next stay, we will ensure that the standard of cleanliness is of the highest and that you enjoy your stay.

Ocean View 701
Elmarie E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie E

Pragtige uitsig.

Lekker ruim woonstel vir 4 volwassenes. Maar die plek was regtig vreeslik vuil en is verwaarloos. Alles in kombuis moet eers gewas word voordat dit gebruik kan word. Asblik is stukkend, rakke in yskas is gebreek, pyp onder opwas lek. Ons moes ‘n skoonmaakfooi betaal van meer as R600, dis belaglik aangesien die woonstel so vuil was. Besef dat ‘n mens ekstra betaal vir so ‘n mooi uitsig, maar hierdie woonstel is nie die prys werd nie. Kyk eerder na Ocean View 702.

Welda K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Welda K

Nie wat geadverteer is nie.

Ons was baie teleurgestel , net 1 aand gebly. Alles is oud en kort aandag. Banke vuil en ook van die breekware in kaste. Handdoeke oud en dun. Geen braai-area. Geroeste braai tussen besems en moppe. Oral vuil merke op mure. Stoele van eetkamer is gebreek. Van die stoele staan in motorhuis en kan nie gebruik word nie. Teëls gekraak op vloere, stoep en badkamers. Vogtigheid teen mure. Foto's op advertensie is baie misleidend.

George O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George O

Ligging is perfek, diens was baie goed gewees, en waarde vir geld.

Wat is daar om meer te sê: die Kaap is die perfekte bestemming vir enige vakansie. Te min tyd om alles te sien en te doen!

Ocean View 701 se terugvoer

Hallo George,
Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n goeie resensie te gee.
Ons glo die verskil le in die gehalte van ons eiendomme en on streef daarna om 'n hoë kwaliteit van kliente tevredenheid te verseker
Ek vertrou dat u ons die geleentheid sal gun om u in die nabye toekoms weer te akkommodeer.

Ocean View 701
Vivien F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivien F

Uitstekend

Ligging van woonstel uitstekend, fantastiese uitsig, netjies, pragtige moderne meubels maak verblyf 'n onvergeetlike ervaring.

Ocean View 701 se terugvoer

Goeie dag Vivien,
Baie dankie vir die resensie, Ons glo die verskil le in die gehalte van ons eiendomme en on streef daarna om 'n hoë kwaliteit van kliente tevredenheid te verseker.
Ons sien uit na die geleentheid om u in die toekoms weer te akkommodeer.

Ocean View 701
Janette V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette V

Sal vir seker by geen ander plek in die toekoms bly, behalwe Ocean View nie, was fantasties!

Die woonstel was baie netjies en skoon en behels als wat nodig is. Hoef nie rond te ry opsoek na byvoorbeeld wasmasjien ens. nie. Als is reeds daar. Loopafstand van als af, is en was 'n fantastiese wegbreek, gaan weer daar bly in die toekoms.

Ocean View 701 se terugvoer

Hi Janette, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is verheug dat julle so lekker gebly het en ons hoop julle kom kuier sommer gou weer. Die HostAgents span.

Ocean View 701
Chane V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane V

Fantasties.

Gerieflike eenheid met pragtige see uitsig. Sal definitief aanbeveel en weer daar tuisgaan.

Ocean View 701 se terugvoer

Hi Chane, baie dankie vir die mooi resensie, en ons is baie bly om te hoor julle het lekker gebly en die see uitsig geniet. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom. Die HostAgents span.

Ocean View 701
Rija L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rija L

The lift was not working for the better part of my stay it made access to my unit a bit difficult after a long day of work.

Very quiet and safe place.

Ocean View 701 se terugvoer

Hi Rika,
Thank you for taking the time to give us a review.
We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and feedback like yours ensures that we have the information we need to keep improving.
We look forward to the opportunity to accommodate you again for more good times in the future.
Kind Regards,

Ocean View 701
Vicky B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky B

Uitstekende ligging.

Pragtige eenheid, maar die eenheid was nie skoon nie, meer aandag kan daaraan gegee word.

Arno J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno J

Dit was heerlik. Die woonstel is baie goed toegerus en veilig ons het heerlik gebly!

Dit was heerlik gewees!

Danie R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Goeie ligging, netjies en ruim.

'n Braai op die stoep sou welkom gewees het en dalk 'n tafel met 4 stoele op die stoep.

Ocean View 701 se terugvoer

Dear Danie
Thank you for reviewing your stay with us.
We will speak to the owners regarding the feedback.
Have a lovely day further

Ocean View 701
Vanaf
Vanaf R1 534
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 534
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard 26, Ocean View 701, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceed5ceae593874467b694d6bb95909cbb95ddf74f54a2ca9df1b87ee339888110c3416d8358c2afa3d12bd6c1228a1273cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 534 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 26 Beach Boulevard 701 Ocean View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.818786405649 18.47509557209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang