Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View 701

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard 26, Ocean View 701, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 534 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean View 701 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Bloubergstrand en bied 'n ononderbroke uitsig oor die Atlantiese oseaan, met Tafelberg en Robbeneiland in die verte.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het ook toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met Netflix het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Die sitarea maak oop op die balkon wat uitsonderlike see-uitsigte bied. Die kompleks word goed onderhou en bied keldermotorhuisparkeerplek, sowel as 'n sytoegangshek vir voetgangers, vir 'n wandeling oor die pad na die strand, of na die winkels en restaurante in die area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 719

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Beach-boulevard 26, Ocean View 701, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View 701 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 534
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 534
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard 26, Ocean View 701, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceed5ceae593874467b694d6bb95909cbb95ddf74f54a2ca9df1b87ee339888110c3416d8358c2afa3d12bd6c1228a1273cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 534 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 26 Beach Boulevard 701 Ocean View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.818786405649 18.47509557209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang