Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Correen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 81

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Ocean View
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Francois S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Dit was die geld werd.

Dit het aan meer as ons behoeftes voldoen. Heerlike plek om te bly met 'n ongelooflike uitsig.

Henk T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T

Uitstekend!

Ons het elke oomblik geniet. Akkommodasie is skoon en ligging perfek. As jy iets soek is daar ook 24 uur van die dag iemand beskikbaar. Ons kom vir seker terug.

Christian M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christian M

Gerieflik en pragtige see-uitsigte.

Fantasties dat elke kamer sy eie badkamer het. Elke kombuis het 'n skottelgoedwasser wat 'n bonus is. Die braai-area was vir ons die hart van die huis. En die balkon met die ongelooflike uitsigte was een vir die boeke.

Kevin B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin B

Very nice and spacious in OC1.

Main bathroom needs a makeover. Horrible bath, plug problematic. Toilet better privacy, washbasin plug problematic. No ice-making facilities. Wooden steps are loose and potentially dangerous.

Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 158, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f023e1fbc001425a78aa25c2c3624cb9b23101cd2046031dd3d5dcc2cb08feae7ecfb997febcab777fc0bc1adc0ede95b14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 158 Slaapplek Street Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051875320397 22.39546522209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang