Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Jun 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 158, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean View is in Heroldsbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 3 selfsorgwoonstelle met see-uitsigte. Ocean View is teen 'n heuwel geleë, net 'n entjie se ry van die strand af.

Daar is 2 woonstelle op die onderste vlak en 1 woonstel op die boonste vlak. Elke woonstel beskik oor 'n kombuis, sitkamer en eetarea en is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof en mikrogolfoond. Elke woonstel het 'n TV met sekere DStv-kanale en braaigeriewe.

Die ligging is ideaal vir diegene wat die Tuinroete en alles wat dit bied wil verken, terwyl hulle 'n seevakansie geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Ocean View
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Correen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 81

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Slaapplekstraat 158, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 158, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f023e1fbc001425a78aa25c2c3624cb9b23101cd2046031dd3d5dcc2cb08feae7ecfb997febcab777fc0bc1adc0ede95b14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 158 Slaapplek Street Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051875320397 22.39546522209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang