Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Pieter C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Was lekker stil en rustig. Plek was netjies en in 'n rustige deel. Alles was in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Seraline A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Lekkerste lekker! Ek en my gesin het die paar dae baie lekker gebly by Ocean View. Ons was baie goed verwelkom deur ons gasheer. Ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Great view. Awesome stay. The stay was great. The host even accommodated our busy child and two small dogs. Wonderful view. We sat in the lounge and watched dolphins, whales and seals playing in the sea. Such a treat! We thoroughly enjoyed our stay and would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Ocean View
Môre Christine Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle was model gaste. So stil en die woonstel is baie netjies gelaat. Hoop ons sien gou weer.

Fanie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Super lekker, baie rustig, mooi see uitsig. Alles was baie lekker, netjiese plek, geen loadshedding, pragtige uitsig op die see. Baie vriendelik ontvang. Ons sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Ocean View
Was baie aangenaam om jou te ontmoet. Het hartseer gevoel om afskeid te neem. Hoop ons sien mekaar eendag weer.

Corlet N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was 'n heerlike rus naweek, sonder "hang ups". Alles was skoon en netjies. Ons was met vriendelikheid ontvang. Dit is voorwaar waarde vir geld. Ons het met 'n baie swaar hart opgepak om huis toe te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Ocean View
Baie dankie vir die mooi woorde. Kom gerus weer, die weer op Lambertsbaai is uitstekend.

Koos H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Rustige atmosfeer teen die see. Lekker gebly. Goeie akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Miranda H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mei 2024

Excellent thank you will be back. Excellent had everything I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

I'll definitely go back for another weekend! Our stay was very nice. The host is very friendly and the space was very clean. I highly recommend Ocean View.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Die moeite werd. Kan dit aanbeveel. Heerlike blyplek op die see en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Ocean View
Baie dankie. So bly julle het dit geniet.

Sonette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons is vriendelik ontvang vandat ons daar gearriveer het totdat ons gery het. Dit was ongelooflik lekker, elke sent die moeite werd. Die ligging was ideaal, en alles wat ons gehoop het dit sal wees. Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Ocean View
Baie dankie. Was so aangenaam om julle te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 64, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0125940ee9bf8ff7e62ef4bfcd2448511976e7a991ac8e39f9b29b2ca44c7599f074938f2b287ec1f5cfc1acc1da0c674874?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 61 5 1 5 64 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.0976607 18.3034036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang