Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 64, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ocean View is 'n rolstoelvriendelike selfsorgwoonstel, met 'n sonkragstelsel om beurtkrag te verlig, wat in Lambertsbaai geleë is en 'n lieflike see-uitsig bied.

Dié grondvloerwoonstel is ideaal vir 'n gesin van 4. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met stort-oor-bad. Daar is 2 enkelbeddens vir kinders in die leefarea. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Ocean View het 'n toesluitmotorhuis. Parkeerplek is beskikbaar, maar troeteldiere is ongelukkig nie welkom nie.

Lambertsbaai bied verskeie lieflike restaurante, asook verskeie doendinge soos vierwielmotorfietsry, sandplankry en mikro-vliegtuigvlugte. Gaste kan gerus ook Voëleiland en Sir Lambert Wyn en Voëleiland besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Hennie B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gerus. Baie lekker gebly. Riana was verskriklik vriendelik en ken Lambertsbaai baie goed, so sy kon ons van 'n paar plekke vertel om te ga...
Sien meer
Des 2024
Jacobus Johannes M
Gesin met klein kinders
5.0
Ocean View is presies dit. Ons het Ocean View baie geniet. Daar was alles wat ons nodig gehad het en meer. Die uitsig is fantasties met die strand let...
Sien meer
Des 2024
Marit C
Saam met lewensmaat
5.0
Was lekker stil en rustig. Plek was netjies en in 'n rustige deel. Alles was in plek.
Sep 2024
Seraline A
Gesin met klein kinders
5.0
Lekkerste lekker! Ek en my gesin het die paar dae baie lekker gebly by Ocean View. Ons was baie goed verwelkom deur ons gasheer. Ons sal beslis weer k...
Sien meer
Jul 2024
Christine V
Gesin met klein kinders
5.0
Great view. Awesome stay. The stay was great. The host even accommodated our busy child and two small dogs. Wonderful view. We sat in t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Strandstraat 64, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 64, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0125940ee9bf8ff7e62ef4bfcd2448511976e7a991ac8e39f9b29b2ca44c7599f074938f2b287ec1f5cfc1acc1da0c674874?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 64 5 1 5 64 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.0976607 18.3034036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang