Ocean View
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Melissa G - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie gehalte vir geld. Ons was aangenaam verras.
Frederick P - Des 2023
Algehele gradering
Asemrowend lekker.
Thandeka M - Sep 2023
Algehele gradering
Bill's place was extremely breathtaking, I will definitely visit again with my family.
Terrilee S - Jun 2024
Algehele gradering
A wonderful surprise on the south coast.
Deon B - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging!
Ashlee Narraidu N - Mrt 2022
Algehele gradering
Was an absolute pleasure.
Ruan V - Des 2022
Algehele gradering
Bliss.
Magdalena S - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig om mee wakker te word.
Ocean View se terugvoer
Dankie vir jou review. Ons sal ondersoek instel omtrent die handdoeke want in Desember n klomp nuwes aangeskaf.
Celeste O - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd. Mike se diens is uitstekend en Theresa se kommunikasie lieflik en vriendelik. Pragtige skoon plek met die beste ligging. Dankie vir die voorreg om daar te kon bly. Definitief nou my keuse vir 'n seevakansie.
Rob S - Jun 2021
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed our stay.
Ocean View se terugvoer
Thank you for your lovely review. So glad you had a good time. We look forward to seeing you again.
Kind regards,
Ocean View
Gideon S - Okt 2020
Algehele gradering
Absoluut perfek
Lees meerOcean View se terugvoer
Hi Gideon, vreeslik dankie vir jou pragtige resensie. Dit was heerlik om julle by ons te hê en ons is so bly julle het dit geniet. Groete Ocean view.
Karin T - Mrt 2020
Algehele gradering
Ontspan.
Ocean View se terugvoer
Hi Karin
Dankie vir die pragtige resensie. Dit was heerlik om julle by ons te kon hê. Ek is bly julle is weer veilig by die huis.
Groete, Oceanview.
Lourens W - Mrt 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Ocean View se terugvoer
Julle was fantastiese gaste, baie lekker om julle by ons te hê. Ek is bly julle het die tydjie geniet. Groete, Oceanview.
Craig C - Sep 2019
Algehele gradering
Stupendous location.
Gideon S - Nov 2018
Algehele gradering
Absoluut perfek en idillies.
Ocean View se terugvoer
Vreeslik baie dankie dat julle sulke aangename en vriendelike gaste is. Dit was heerlik om julle by ons te kon huisves. Bly julle is weer veilig tuis.
Groete
Ocean view
Chantelle H - Nov 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Ocean View se terugvoer
Hi Chantelle,
Ons is bly julle het lekker gebly. Dankie dat julle sulke fantastiese gaste was. Dit was n plesier om julle by ons te he en ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Groete,
Oceanview
Lindie D - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastiese see-uitsig, plekkie is baie luuks en pragtige decor.
Ocean View se terugvoer
Dankie Lindie vir jou mooi resensie.
Ocean view het 'n vreeslike oulike braai maar die gas inlet is foutief so ons het vir jou die kleintjie ingesit sodat daar ten minste iets is om te gebruik. Ek is jammer die weer was nie na wense gewees nie, wens ek kon mooi sonskyn dae vir jou bestel het.
Groete,
Theresa
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steve Pitts-straat 71, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang