Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean-View Apartments

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Korhaan-laan 17, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ocean-View Apartments is in Jacobsbaai, Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gerieflike plek.

Die huis bied twee smaakvol gemeubileerde selfsorg-eenhede op die boonste verdieping van die eiendom, albei met 'n TV met DStv en Netflix, tesame met gratis WiFi-geriewe, privaat badkamers, koffie- en teemaakgeriewe, yskassies, mikrogolwe, broodroosters, en ketels.

Die eiendom spog met pragtige uitsigte oor die see vanaf die balkon. Beide eenhede is toeganklik via twee trappe.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dee Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Korhaan-laan 17, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean-View Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Korhaan-laan 17, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc2277f79241c5f4fa349691d38e9d4679f15cdc0515797265a2c9c6684768845aa243c2efa473533b626ca37c0c2bb0b61c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 17 Korhaan Laan Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -32.9721888 17.8866074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang