Ocean View C403
Kry 30% af vir verblyf voor 30 September 2024. Bespreekbaar tot 10 Jul 2024
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 593R1 115 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean View C403 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Bloubergstrand, Kaapstad. Hierdie woonstel spog met uitsigte oor die see en op die berg vanuit 'n groot venter en die balkon.
Die ruim woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Hierdie kamer het ook 'n groot skuifvenster wat die see tot binne jou kamer nooi. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en genoeg pakruimte, en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak, toilet en 'n wasmasjien.
Die kombuis is volledig met 'n broodrooster, ketel, mikrogolfoond, oond, keramiek-kookblad met 'n uitsuigwaaier, 'n wasmasjien, 'n yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook eetgerei, breekware, potte en panne. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n viersitplek-etenstafel, rusbanke en 'n slim-TV met Netflix en DStv wat gaste met hul eie besonderhede kan gebruik. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei uit na 'n balkon met 'n buite-etenstafel en uitsigte oor die see en Tafelberg wat gaste kan bewonder terwyl hulle hul maaltye geniet. Die verblyf word nie deur beurtkrag geaffekteer nie, aangesien daar 'n omsetter is wat die TV en WiFi tydens beurtkrag ondersteun.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 211
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Coral-weg 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean View C403 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap