Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View C602

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Ocean View C602, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ocean View C602 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Bloubergstrand. Bloubergstrand is geseën met 'n pragtige uitsig oor Tafelberg en is 'n perfekte plek vir diegene wat Kaapstad of die omliggende area besoek. Die goue strand is ideaal vir watersport soos seilplankry en vlieërbranderry, terwyl ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet in die nabyheid geniet kan word.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het ook 'n skuifdeur wat na die balkon met see- en berguitsigte lei. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het ook 'n skuifdeur wat na die balkon met see-uitsigte lei. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien

Die leefarea maak oop op 'n balkon met 2 buitestoele, braaigeriewe en 'n uitsig oor die see.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Ocean View C602
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 719

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard, Ocean View C602, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View C602 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Ocean View C602, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkx2dNh0ejlOyYhr8SdssB8RytatwC7758aXz2VBrVR4atpNNuE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Beach Boulevard Ocean View C602 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.818784 18.475028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang