Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View Cabana

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Cornelia H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Uitstekend! Cornelia en Teresa was uitstekend, pragtige plek met die mooiste uitsig en staproete na die strand. Pragtig, netjies en skoon! Al my verwagtinge oortref. Dankie! Mooi nuwe kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Werklik 'n omgee eienaar. Goeie ervaring . Die eienaar was baie professioneel en vriendelik, die manier waarop hulle die klein detail hanteer was werklik uitmuntend. Die huis was mooi skoon, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Ocean View Cabana
It was such a pleasure to host Lydia and her family at our holiday home. Such lovely people. Thank you for leaving our home spotless and for being great guests. Hope to see you soon.

Barbra-mari E
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Skoonste slaapplek. Pragtigste uitsig! Dit is by verre die skoonste plek wat ek nog aan die Suidkus gesien het! Die huis is perfek uitgelê vir groot groepe, en mens sal maklik vir lang tye kan bly. Dit is stapafstand van die strand, maar die trappe is baie steil, en is nie geskik vir ouer mense of onfikses nie. Die strand waartoe dit lei is ook nie 'n swemstrand nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grahame C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Peaceful, relaxation, value for money. A lovely place to stay for those who want tranquility, away from the crowds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

David M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

10/10. Clean, well-equipped, lovely modern bathrooms, beautiful views. Suggest comfortable seating on both decks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cornelia
Ocean View Cabana
Thank you so much for visiting Ocean View Cabana. It was an honour to host you and your family. Thank you for leaving the house in an immaculate way. We hope to see you soon.

Anne G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Nice sea view. Very clean and comfortable. Very safe area. Lots of space in the cabin and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Ocean View Cabana
Thank you Ann and family for choosing Ocean View Cabana as your holiday destination. It was a real pleasure to host you and your family for the weekend. Thank you for being such great guests and leaving the house spotless. We welcome you any time. Hope to see you soon.

Willemien N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Dit was 'n heerlike week se verblyf. Groot strande is 'n entjie vêr, maar dit was baie gemaklik en alles wat 'n mens nodig het, is daar. Sal weer daar kom bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Ocean View Cabana
Baie dankie, Willemien, dat jy, jou familie en vriende Ocean View Cabana gekies het om julle vakansie te geniet. Dit was 'n voorreg om julle te kon hê en julle is enige tyd welkom. Baie dankie vir julle VRIENDELIKHEID. Mag julle 'n wonderlike 2022 geniet.

Corne M
Kort verblyf
4.4
Des 2022

Baie goed ingerig en die see-uitsig is fantasties as jy bo slaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2022

Lovely place, awesome view. Helpful lady met us and everything was neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindile H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2022

Our stay was awesome. Our host Teresa was very helpful, we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowry-rylaan 29, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA395fb677e3ae8eb453e4fd8561fdd53d62694aff98ef1520ece006381062c5f32c4bfe4d59fabe9ed395f9ac16f81392fe9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 710 per nag (plek vir 9) 13 5 1 5 29 Cowry Drive Elysium 4185 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.477581161801 30.637182565581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang