Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View Cabana

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2024 tot 25 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowry-rylaan 29, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 900 R1 710 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Ocean View Cabana bied selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghouthuis by die see. Die houthuis is in Elysium tussen Ifafa en Mtwalume, ongeveer 30 km suid vanaf Scottburgh. Die eenheid is stapafstand vanaf die ongerepte strande en spog met 'n panoramiese uitsig oor die see.

Ocean View Cabana het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die eerste slaapkamer op die eerste verdieping het 'n dubbelbed en lei na 'n balkon met 'n panoramiese uitsig. Die tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo en 'n addisionele dubbelstapelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die derde kamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer, ook op die onderste verdieping, het 'n groot ovaalbad met 'n handstort, 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea is op die grondverdieping. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8, 'n plafonwaaier en 'n staanwaaier. Die sitarea het 'n sitkamerstel met sitplek vir 6 en 'n plafonwaaier. Die leefarea lei na 'n ruim dekarea met 'n pragtige uitsig oor die see. Die huis het 'n elektriese heining en 'n alarmstelsel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 5 mense
1 xStapelbed
1 xTripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Cornelia H
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend! Cornelia en Teresa was uitstekend, pragtige plek met die mooiste uitsig en staproete na die strand. Pragtig, netjies en skoon! Al my verwa...
Sien meer
Jan 2024
Lydia L
Saam met lewensmaat
5.0
Werklik 'n omgee eienaar. Goeie ervaring . Die eienaar was baie professioneel en vriendelik, die manier waarop hulle die klein detail hanteer was werk...
Sien meer
Des 2023
Barbra-mari E
4.8
Skoonste slaapplek. Pragtigste uitsig! Dit is by verre die skoonste plek wat ek nog aan die Suidkus gesien het! Die huis is perfek uitgelê vir groot g...
Sien meer
Apr 2023
David M
Saam met lewensmaat
4.6
10/10. Clean, well-equipped, lovely modern bathrooms, beautiful views. Suggest comfortable seating on both decks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Grahame C
Gesin met klein kinders
4.4
Peaceful, relaxation, value for money. A lovely place to stay for those who want tranquility, away from the crowds.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Cowry-rylaan 29, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean View Cabana het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowry-rylaan 29, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA395fb677e3ae8eb453e4fd8561fdd53d62694aff98ef1520ece006381062c5f32c4bfe4d59fabe9ed395f9ac16f81392fe9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 710 per nag (plek vir 9) 13 5 1 5 29 Cowry Drive Elysium 4185 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.477581161801 30.637182565581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang