Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 50 resensies vir Ocean View Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jan C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Stil. Rustig en skoon.

Ja. Dankie. Alles was in orde. Gasvrou was hoflik, vriendelik en baie behulpsaam.

Marlene C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene C

Uitstekende diens en goeie waarde vir geld.

Gasvrou is baie vriendelik en diens was uitstekend.

Hannetjie F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie F

Alles in een.

Die ontvangs was so vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Dit was heerlik dat ontbyt ook ingesluit was by die prys en dit was voortreflik. Die see-uitsig was verskriklik mooi.

Vossie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vossie V

Die plekkies is netjies & skoon. Die gasvrou is dierbaar. Ontbyt was hemels!

Verblyf was heerlik, privaat en die uitsig mooi. Sal beslis aanbeveel. Al die geriewe is skoon & netjies. Die personeel is dierbaar & behulpsaam. Gasvrou het baie behulpsaam met restaurante, goed om te doen en sien in die area. Voorwaar 'n juweelplekkie om te gebruik.

Amber D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber D

Very comfortable stay.

Such a lovely and accommodating host. Our stay was lovely.

Louwtjie H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwtjie H

Ontspanne.

Baie lekker. Goeie braai geriewe.

Domonique W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Domonique W

Pragtige uitsig.

Baie mooi plek met pragtige uitsig - kos lekker en gasvrou aangenaam.

Ben V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ben V

Baie mooi uitsig.

Ons het slegs een aand oorgeslaap.

Renita L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Renita L

Mooi uitsig vanaf eetkamer.

Die parkeerarea is baie klein en steil. Die kamer het 'n vreemde reuk gehad en die badkamer is ongemaklik klein. Dit is die kleinste badkamer wat ons nog ooit gesien het. Geen sjokolade by die bed, maar vir elkeen 'n suiglekkertjie wat mens by restaurante kry. Dit kan liewer gelos word. Die kamerlig het nie gewerk nie. Die gordyne was baie dun en van swak kwaliteit. Die beddegoed was van goeie kwaliteit. Ons het die gasvrou gevra of ons dalk 'n paar klein bakkies gevriesde kos in haar vrieskas kon sit, waarop haar antwoord was dat sy sal gaan grawe en kyk of daar plek is. Ons waardeer dit dat sy kon plek vind omdat die vrieskassie in ons yskas toegevries was. Die omelette vir ontbyt was geurig.

Dewald W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald W

Baie lekker gastehuis en goeie bestuur. Goeie fasiliteite en heerlike ontbyte.

Fantastiese uitsig oor Kabeljous en die baai. Lekker groot kamer en goed ingerig. Die eienaar is persoonlik betrokke derhalwe word die gastehuis baie goed bestuur. Veilige parkering. Ons sal enige tyd weer van Ocean View gebruik maak.

Davina A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davina A

Ontspannend in 'n veilige, skoon omgewing.

Baie dankie Elsa dat jy tegemoetkomend was met die vroeë ontbyt. Ons was ook geensins geraak deur load shedding nie. Sal beslis weer teruggaan. Kamer/eenheid was lekker warm.

Lood M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood M

Simply the best. Wow!

Van almal waar ons was, is die plek tops. Baie dankie en sal enige tyd weer daarheen gaan.

Ocean View Guest House se terugvoer

Hi Julle,
Dit was so 'n plesier om julle hier te ontvang. Hoop julle kom spoedig weer.
Groete,
Elza

Ocean View Guest House
Anita J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita J

Heerlike ontbyt en vriendelike, 'op die ball' eienaar en werkers.

Dit was 'n heerlike ervaring. Elza en Luka, die oulike kat, het ons vriendelik en professioneel ontvang (dit het gevoel soos ons huis) na ons bietjie laat was vir inkloktyd omdat ons kar probleme langs die pad gekry het. Sy was baie behulpsaam en die kamer was netjies en gerieflik. Baie lekker en verskeidenheid van ontbyte gehad. Dit was 'n heerlike, rustige ervaring. Ons sal beslis weer vir Elza en Luka gaan kuier!

Ocean View Guest House se terugvoer

Hi Anita,
Dit was vir my heerlik om julle hier te hê. Julle is 'n pragtige familie en ek vertrou julle gaan weer vir my kom kuier.
Julle het in 'n kort tydjie familie geword.
Liefde
Elza

Ocean View Guest House
Nettie L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie L

Pragtige, skoon plekkie - mooi uitsig, vriendelik.

Elsa was 'n baie pragtige mensie, vriendelik, en plekkie is pragtig & mooi uitsig.

Irene P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene P

Beautiful views. Good service.

What more can I say.

Ziona L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziona L

Sien ons weer.

Elza was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik. Ons was in die Wild Fig Room en sal weer daardie kamer book. My stiefdogter het kom kuier van Amerika en sy het die verblyf en Luca die Manager baie geniet. Al negatiewe terugvoer sal wees Netflix. Ons s'n het nie gewerk nie, maar dankie Elza, jy sal ons vir seker weer sien.

Ocean View Guest House se terugvoer

Hi Ziona,
Baie dankie vir julle mooi boodskap.
Loadshedding maak ons almal moeg.
Ek begin volgende week met Solar, en hopenlik sal al die TV probleme dan uitgesorteer wees.
Kom kuier weer.
Groete,
Elza

Ocean View Guest House
Yandisa R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yandisa R

Bliss.

Very impressed with the service, friendly staff and clean rooms. The breakfast was fresh and delicious. My children enjoyed their stay as well.

Catherine O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine O

We were warmly greeted by Elza the owner and shown around her guest house. She was very friendly and helpful about Jeffreys Bay.

Elza prepared a beautiful breakfast which was served beautifully by her staff. There are lovely views of the sea from the top balcony, and a very nice pool and braai area.

Claudia K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia K

Baie skoon, veilig, lekkerste ontbyte. Elza gaan uit haar pad om haar gaste welkom te laat voel.

Kamer so skoon, het als wat jy nodig het. Skoon, nuwe, wit beddegoed. So jy slaap lekker, nes tuis. Die ontbyte was wonderlik. My kinders mis dit al klaar! Elza is so 'n goeie gasvrou! Baie vriendelik en behulpsaam! Sal dit beslis aanbeveel, het al eintlik.

Ocean View Guest House se terugvoer

Hi Claudia,
Baie baie dankie vir jou terugvoering. Ek het julle vreeslik geniet. Altyd maklik om 'n goeie gasvrou te wees met sulke gaste. Ek wag vir julle.
Groete
Elza

Ocean View Guest House
Ronel K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Fantastiese akkommodasie met see uitsig.

Pragtige akkommodasie, ontbyt heerlik.

Ocean View Guest House se terugvoer

Hi Ronel,
So bly julle het dit geniet.
Kom weer.
Groete,
Elza

Ocean View Guest House
Hayden S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayden S

Fantastic.

Great value for money, amazing host.

Ocean View Guest House se terugvoer

Hi Hayden,

It was my pleasure to be your host. See you next year.

Ocean View Guest House
Cross B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cross B

Fantastiese uitsig.

Die eienares, Elza, gaan uit haar pad om mens tuis te laat voel. Elke ding, binne of buite, is op sy plek en pynlik netjies. Ons sal op geen ander plek bly as ons Jeffreysbaai weer besoek nie.

Ocean View Guest House se terugvoer

Ek het julle vreeslik geniet. My gaste word familie. Ek wag vir julle volgende besoek.

Ocean View Guest House
Liana V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V

Rus vir die siel!

Vriendelike diens, pragtige uitsig, sal weer daar bly!

Rochelle A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle A

Vriendelik, veilig, netjies. Al wat mens benodig.

Tannie Elsa is die dierbaarste mens. Met die lekkerste ontbyt. Ocean View Guest House sal ons tweede huis word.

Regina V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Regina V

Asemrowend.

Pragitg uitsig en goeie kliëntediens.

Cheryl M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl M

Breakfast great, friendly owner.

Bathroom very small and needs an upgrade.

Christoff D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff D

Fantastiese verblyf wat uitstekend geleë is met uitstekende fasiliteite en gasvryheid.

Jeffreysbaai op sy beste. Die eiendom is goed geleë met 'n fantastiese uitsig oor Wavecrest en die see. Die kamer het 'n pragtige uitsig en is uiters netjies en skoon. Baie dankie vir jou gasvryheid Elza en vir die lekker ontbyt en ook jou hulp met ons braai. Ocean View is great, maak seker jy vat die Milkwood-kamer.

Maryke R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke R

Baie netjies en gerieflik.

Baie vriendelike diens. Die kamer was baie skoon en ruim, met ’n lieflike see-uitsig. Het baie lekker gebly. Sal beslis terug wees!

Marthinus M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus M

Absolute fantasiese akkomodasie

Puik akkomodasie in 'n lieflike woonbuurt. Veilige parkering, lieflike ruim kamer en badkamer met 'n prentjiemooi uitsig oor die see. Sonder Tannie Elza, sou die ervaring nie naastenby so spesiaal gewees het nie! Ons was warm en hartlik verwelkom, en sy het ons met 'n heerlike lekker ontbyt bederf. Wat 'n ongelooflike plekkie!

Ocean View Guest House se terugvoer

Kom weer, hoop alles het goed verloop met die uitdaging.

Ocean View Guest House
Madeleine K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine K

Rustig, verwelkomend en gerieflik.

Al was dit net een aand, dit het beslis soos 'n kort vakansie gevoel. Ons was vriendelik verwelkom. Kamer was baie skoon en netjies en alles wat ons nodig gehad het. Pragtige see uitsig. Baie gerieflik en mooi.

Ocean View Guest House se terugvoer

Volgende keer moet julle vir 2 aande bly.

Ocean View Guest House
Heidi G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi G

Absolutely exceptional!

Elza was an absolute star. Breakfast was always outstanding and the staff were friendly. Rooms were always clean. Even the resident cat was friendly! Looking forward to my next visit at Ocean View.

Ocean View Guest House se terugvoer

With guests like you....hosting is such a pleasure. Looking forward to have you back.

Ocean View Guest House
Lucrisha H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucrisha H

Fantastic

The guest house manager was so friendly and helpful when we needed assistance. It's clean and safe. Breakfast was delicious.

Ocean View Guest House se terugvoer

What can I say, with guests like you my work as a host is such a pleasure. Come back soon!

Ocean View Guest House
Carol-ann P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann P

Relaxing and peaceful.

The place was exactly what we wanted and we had a very nice weekend. The breakfast was top of the range and the host very friendly and accommodating. We will definitely go back to Ocean View.

Roxanne S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne S

Baie gerieflik, ontspannende ervaring.

Die uitkyk na die see was fantasies. Daar is braaigeriewe waar ek en my man kon braai, ons het die swembad geniet en die werkers was baie behulpsaam. Al ding wat ek kan oor complain is die parkering vir groot voertuie soos bakkies, dit was bietjie gesukkel met parking as daar alreeds voertuie staan.

Ocean View Guest House se terugvoer

Hi Roxanne,
Baie dankie vir julle mooi verwysing.
Dit was vir my aangenaam om julle hier te ontvang.
Groete,
Elza

Ocean View Guest House
Udica J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Udica J

Elza is amazing.

Thank you for being so friendly and thank you to your team as well.

Ocean View Guest House se terugvoer

It was a pleasure to have you here. Come back soon.

Ocean View Guest House
Rozane H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rozane H

Baie rustig. Mooi uitsig.

Verblyf was aangenaam. Ons is vriendelik ontvang. Uitsig is baie mooi vanaf die kamer se stoep.

Ocean View Guest House se terugvoer

Kom kuier weer!!!

Ocean View Guest House
Corlia L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia L

Baie vriendelik ontvang. Goeie waarde vir geld.

Elza het uit haar pad gegaan on ons te help met die karavaan. Kamer pragtig en baie skoon. Heerlike ontbyt. Sal beslis aanbeveel.

Ocean View Guest House se terugvoer

Hi Corlia,
Baie dankie vir jou goeie verwysing. Ek probeer altyd om my gaste tuis te laat voel, en dis maklik as mens sulke aangename gaste kry.

Ocean View Guest House
Cj P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj P

Puik.

Lieflike smaaklike ontbyt.

Rudi L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L

Very awesome and nice.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie awesome en lekker.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hendrik B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik B

Goeie keuse.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese kamer en ‘n pragtige uitsig.

Hennie H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie H

Lekker.

Plek baie mooi met see-uitsig. Badkamer ongelooflik klein, geen beweegspasie, geen plek om water te tap vir ketel of om koppies uit te spoel moes in wasbak in badkamer sal ook beter wees as daar 'n rak is om tasse op te sit. Verder baie lekker gebly.

Yolanda K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda K

Dit was heel rustig en aangenaam.

Ek sal definitief weer daar gaan bly. Volgende keer hoop ek om 'n kamer met 2 enkelbeddens te kry.

Charlene O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene O

Fantasmagories!

Elna is die vriendelikste mens ooit, met ons aankoms het ons dadelik haar liefde ervaar, en dit het ons al klaar welkom laat voel.

Johan C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Great view and wonderful breakfast and hostess.

Elza is a fantastic hostess. She went out of her way to make our stay comfortable. She was prepared for the dreaded load shedding, which did not happen. A very tasty breakfast was included in the deal. The room had a great view over the bay. Really good value for money.

Richard O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard O

Perfect.

Perfect service of a lovely owner clean rooms and bathrooms and the best omelet I ever ate.

Claire N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire N

A beautiful venue accompanied with a warm, friendly host.

A lovely gem situated in Jeffreys Bay. A warm and friendly welcome. Loved the addition of the balcony and the view was spectacular. The room was beautiful, neat and clean. I will definitely stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Pragtige plek met 'n warm, vriendelike gasheer.

'n Pragtige juweel in Jeffreysbaai. Baie vriendelike verwelkoming. Ek hou van die byvoeging van die balkon; die uitsig is skouspelagtig. Die kamer is pragtig, netjies en skoon. Ek sal beslis weer daar oornag.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tims S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tims S

Uitstekende waarde vir geld!

Die ervaring was net positief van begin tot einde.

Mariza N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza N

Ons het baie lekker oornag.

Ons kan die plekkie definitief aanbeveel.

Ivan S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ivan S

Verblyf was lekker, vriendelik ontvang en heerlike ontbyt!

Baie lekker gebly. Elza is 'n raakvatter, veral toe ons 'n stortprobleem gehad het, het sy dit laatnag gou help uitsorteer.

Andrè V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrè V

Vriendelike ontvangs, netjiese akkommodasie, goeie ontbyt.

Sal dit beslis aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chestnut-laan 16, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbJ9vYJ8hxU5Xj38RjdjZGF9cACYpCZRSonTveql5v5V3A7q4NK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 16 Chestnut Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.020788266696 24.924212694168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang