Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stil. Rustig en skoon. Ja. Dankie. Alles was in orde. Gasvrou was hoflik, vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Uitstekende diens en goeie waarde vir geld. Gasvrou is baie vriendelik en diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Alles in een. Die ontvangs was so vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Dit was heerlik dat ontbyt ook ingesluit was by die prys en dit was voortreflik. Die see-uitsig was verskriklik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vossie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die plekkies is netjies & skoon. Die gasvrou is dierbaar. Ontbyt was hemels! Verblyf was heerlik, privaat en die uitsig mooi. Sal beslis aanbeveel. Al die geriewe is skoon & netjies. Die personeel is dierbaar & behulpsaam. Gasvrou het baie behulpsaam met restaurante, goed om te doen en sien in die area. Voorwaar 'n juweelplekkie om te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amber D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very comfortable stay. Such a lovely and accommodating host. Our stay was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwtjie H
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ontspanne. Baie lekker. Goeie braai geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Domonique W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige uitsig. Baie mooi plek met pragtige uitsig - kos lekker en gasvrou aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Baie mooi uitsig. Ons het slegs een aand oorgeslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Renita L
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Mooi uitsig vanaf eetkamer. Die parkeerarea is baie klein en steil. Die kamer het 'n vreemde reuk gehad en die badkamer is ongemaklik klein. Dit is die kleinste badkamer wat ons nog ooit gesien het. Geen sjokolade by die bed, maar vir elkeen 'n suiglekkertjie wat mens by restaurante kry. Dit kan liewer gelos word. Die kamerlig het nie gewerk nie. Die gordyne was baie dun en van swak kwaliteit. Die beddegoed was van goeie kwaliteit. Ons het die gasvrou gevra of ons dalk 'n paar klein bakkies gevriesde kos in haar vrieskas kon sit, waarop haar antwoord was dat sy sal gaan grawe en kyk of daar plek is. Ons waardeer dit dat sy kon plek vind omdat die vrieskassie in ons yskas toegevries was. Die omelette vir ontbyt was geurig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dewald W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie lekker gastehuis en goeie bestuur. Goeie fasiliteite en heerlike ontbyte. Fantastiese uitsig oor Kabeljous en die baai. Lekker groot kamer en goed ingerig. Die eienaar is persoonlik betrokke derhalwe word die gastehuis baie goed bestuur. Veilige parkering. Ons sal enige tyd weer van Ocean View gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chestnut-laan 16, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbJ9vYJ8hxU5Xj38RjdjZGF9cACYpCZRSonTveql5v5V3A7q4NK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 16 Chestnut Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.020788266696 24.924212694168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang