Ocean View Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jan C - Sep 2024
Algehele gradering
Stil. Rustig en skoon.
Marlene C - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende diens en goeie waarde vir geld.
Hannetjie F - Apr 2024
Algehele gradering
Alles in een.
Vossie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Die plekkies is netjies & skoon. Die gasvrou is dierbaar. Ontbyt was hemels!
Amber D - Mrt 2024
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Louwtjie H - Feb 2024
Algehele gradering
Ontspanne.
Domonique W - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Ben V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
Renita L - Jan 2024
Algehele gradering
Mooi uitsig vanaf eetkamer.
Lees meerDewald W - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gastehuis en goeie bestuur. Goeie fasiliteite en heerlike ontbyte.
Davina A - Jun 2023
Algehele gradering
Ontspannend in 'n veilige, skoon omgewing.
Lood M - Apr 2023
Algehele gradering
Simply the best. Wow!
Ocean View Guest House se terugvoer
Hi Julle,
Dit was so 'n plesier om julle hier te ontvang. Hoop julle kom spoedig weer.
Groete,
Elza
Anita J - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike ontbyt en vriendelike, 'op die ball' eienaar en werkers.
Lees meerOcean View Guest House se terugvoer
Hi Anita,
Dit was vir my heerlik om julle hier te hê. Julle is 'n pragtige familie en ek vertrou julle gaan weer vir my kom kuier.
Julle het in 'n kort tydjie familie geword.
Liefde
Elza
Nettie L - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige, skoon plekkie - mooi uitsig, vriendelik.
Irene P - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful views. Good service.
Ziona L - Jan 2023
Algehele gradering
Sien ons weer.
Ocean View Guest House se terugvoer
Hi Ziona,
Baie dankie vir julle mooi boodskap.
Loadshedding maak ons almal moeg.
Ek begin volgende week met Solar, en hopenlik sal al die TV probleme dan uitgesorteer wees.
Kom kuier weer.
Groete,
Elza
Yandisa R - Apr 2023
Algehele gradering
Bliss.
Catherine O - Jun 2023
Algehele gradering
We were warmly greeted by Elza the owner and shown around her guest house. She was very friendly and helpful about Jeffreys Bay.
Claudia K - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie skoon, veilig, lekkerste ontbyte. Elza gaan uit haar pad om haar gaste welkom te laat voel.
Ocean View Guest House se terugvoer
Hi Claudia,
Baie baie dankie vir jou terugvoering. Ek het julle vreeslik geniet. Altyd maklik om 'n goeie gasvrou te wees met sulke gaste. Ek wag vir julle.
Groete
Elza
Ronel K - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie met see uitsig.
Ocean View Guest House se terugvoer
Hi Ronel,
So bly julle het dit geniet.
Kom weer.
Groete,
Elza
Hayden S - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Ocean View Guest House se terugvoer
Hi Hayden,
It was my pleasure to be your host. See you next year.
Cross B - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig.
Ocean View Guest House se terugvoer
Ek het julle vreeslik geniet. My gaste word familie. Ek wag vir julle volgende besoek.
Liana V - Jan 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Rochelle A - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelik, veilig, netjies. Al wat mens benodig.
Regina V - Apr 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Cheryl M - Mrt 2022
Algehele gradering
Breakfast great, friendly owner.
Christoff D - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese verblyf wat uitstekend geleë is met uitstekende fasiliteite en gasvryheid.
Maryke R - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Marthinus M - Mei 2021
Algehele gradering
Absolute fantasiese akkomodasie
Ocean View Guest House se terugvoer
Kom weer, hoop alles het goed verloop met die uitdaging.
Madeleine K - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, verwelkomend en gerieflik.
Ocean View Guest House se terugvoer
Volgende keer moet julle vir 2 aande bly.
Heidi G - Apr 2021
Algehele gradering
Absolutely exceptional!
Ocean View Guest House se terugvoer
With guests like you....hosting is such a pleasure. Looking forward to have you back.
Lucrisha H - Feb 2021
Algehele gradering
Fantastic
Ocean View Guest House se terugvoer
What can I say, with guests like you my work as a host is such a pleasure. Come back soon!
Carol-ann P - Feb 2021
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Roxanne S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, ontspannende ervaring.
Ocean View Guest House se terugvoer
Hi Roxanne,
Baie dankie vir julle mooi verwysing.
Dit was vir my aangenaam om julle hier te ontvang.
Groete,
Elza
Udica J - Sep 2021
Algehele gradering
Elza is amazing.
Ocean View Guest House se terugvoer
It was a pleasure to have you here. Come back soon.
Rozane H - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig. Mooi uitsig.
Ocean View Guest House se terugvoer
Kom kuier weer!!!
Corlia L - Des 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Goeie waarde vir geld.
Ocean View Guest House se terugvoer
Hi Corlia,
Baie dankie vir jou goeie verwysing. Ek probeer altyd om my gaste tuis te laat voel, en dis maklik as mens sulke aangename gaste kry.
Cj P - Nov 2020
Algehele gradering
Puik.
Rudi L - Mrt 2020
Algehele gradering
Very awesome and nice.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie awesome en lekker.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hendrik B - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie keuse.
Hennie H - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker.
Yolanda K - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was heel rustig en aangenaam.
Charlene O - Des 2019
Algehele gradering
Fantasmagories!
Johan C - Okt 2019
Algehele gradering
Great view and wonderful breakfast and hostess.
Richard O - Sep 2019
Algehele gradering
Perfect.
Claire N - Sep 2019
Algehele gradering
A beautiful venue accompanied with a warm, friendly host.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Pragtige plek met 'n warm, vriendelike gasheer.
'n Pragtige juweel in Jeffreysbaai. Baie vriendelike verwelkoming. Ek hou van die byvoeging van die balkon; die uitsig is skouspelagtig. Die kamer is pragtig, netjies en skoon. Ek sal beslis weer daar oornag.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tims S - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Mariza N - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker oornag.
Ivan S - Sep 2019
Algehele gradering
Verblyf was lekker, vriendelik ontvang en heerlike ontbyt!
Andrè V - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese akkommodasie, goeie ontbyt.
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chestnut-laan 16, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang