Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chestnut-laan 16, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ocean View Guest House is in Wavecrest, Jeffreysbaai net 800 m van Kabeljousstrand en 3 km van die hoofstrand en winkelsentrums af.

Ocean Views bied verblyf in 10 elegante en suite-gastekamers. Elke kamer het sy eie ingang en 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Daar is veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe.

Aktiwiteite in die area sluit swem, voetslaan en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jan C
Saam met lewensmaat
5.0
Stil. Rustig en skoon. Ja. Dankie. Alles was in orde. Gasvrou was hoflik, vriendelik en baie behulpsaam.
Sep 2024
Marlene C
Saam met vriende
5.0
Uitstekende diens en goeie waarde vir geld. Gasvrou is baie vriendelik en diens was uitstekend.
Mei 2024
Hannetjie F
Saam met lewensmaat
5.0
Alles in een. Die ontvangs was so vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Dit was heerlik dat ontbyt ook ingesluit was by die prys en dit was vo...
Sien meer
Apr 2024
Vossie V
Saam met lewensmaat
5.0
Die plekkies is netjies & skoon. Die gasvrou is dierbaar. Ontbyt was hemels! Verblyf was heerlik, privaat en die uitsig mooi. Sal beslis aanbeveel. Al...
Sien meer
Mrt 2024
Amber D
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable stay. Such a lovely and accommodating host. Our stay was lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Chestnut-laan 16, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ocean View Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chestnut-laan 16, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbJ9vYJ8hxU5Xj38RjdjZGF9cACYpCZRSonTveql5v5V3A7q4NK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 16 Chestnut Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.020788266696 24.924212694168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang