Kusweg - Strand - Somerset Wes
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Tharina Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 313
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Johan H - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld met 'n fantastiese ligging!
Lees meerKusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Johan, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Dit beteken baie vir my.
Vriendelike groete.
Tharina
Hester B - Mrt 2024
Algehele gradering
Het dit baie geniet. Mooi oulike hotel.
Lees meerDedre P - Jun 2023
Algehele gradering
Romanties.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoering. So bly julle het alles so positief ervaar. Groete. Tharina
Davedine V - Jan 2024
Algehele gradering
Phenomenal.
Hanlie S - Apr 2024
Algehele gradering
Lieflike uitsig op die see maak hierdie verblyf die moeite werd.
Shihaam R - Mrt 2024
Algehele gradering
Definitely recommended place if you are looking to get away and just relax.
Kim W - Nov 2023
Algehele gradering
Amazeballs lol. A home away from home, especially for me that's an introvert.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Hallo Kim, as jy met enige iets sukkel kan jy altyd by ontvangs aanklop vir hulp. Kom gerus weer.
Groete, Tharina
Joy C - Jan 2023
Algehele gradering
Neat, refreshing views.
Herman B - Nov 2023
Algehele gradering
Sien julle gou weer.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Baie dankie, Herman, vir jou pragtige, positiewe terugvoering. Dit word waardeer. Kom asb. weer.
Tharina
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Pam N - Aug 2022
Algehele gradering
Gives you peace of mind, perfect.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Baie dankie Pamela!
Kom gerus weer!
Jennifer D - Mei 2022
Algehele gradering
Mooi see-uitsig, rustig en wonderlik gewees.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Baie dankie Jennifer, vir julle aanbeveling van Eenheid 416. Ons waardeer dit opreg.
Elize G - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig, tevrede, beïndruk.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer. Vriendelike groete, Tharina.
Chantell L - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was waarde vir die geld.
Theresa S - Apr 2022
Algehele gradering
Cosy and amazing.
Odette H - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was so ver die beste verblyf.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Hi Odette, ek wil graag die goeie nuus deel dat daar nou gratis Wi-Fi in Eenheid 416 is. Hoop om julle weer te sien. Groete.
Tharina
Rene P - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker cozy vir 2 mense.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Goeiedag Rene,
Op die inligtingsblad word dit baie duidelik gemaak dat Kelderparkering van die Hotel by Ontvangs gekoop kan word teen addisionele bedrag. Andersins is dit gratis parkering voor of agter Hotel.
Vriendelike groete.
Tharina
Ronnie V - Des 2021
Algehele gradering
We had a great time.
Chantal A - Jul 2021
Algehele gradering
We stayed for a weekend.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Chantal, baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Dit is altyd goed om te hoor as mense lekker gebly het! Kom gerus wees!
Vriendelike groete,
Tharina
Deirdre P - Des 2021
Algehele gradering
Net lekker.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Hallo Deirdre,
Dankie vir jou besoek. By die ontvangs van die Hotel is daar baie inligtingstukke vir Toerisme.
Vriendelike groete. Tharina
Lora D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees. Restaurant is fantasties. Koffie heerlik.
Meagan S - Mrt 2021
Algehele gradering
Beautiful view of the ocean.
Lees meerKusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Meagan, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Dit word opreg waardeer. Kom weer! Groete. Tharina.
Johan M - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Robin N - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig, see uitsig is fantasties.
Lorelle D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig, ook gerieflik, mooi uitsig oor die see, sal beslis weer gebruikmaak van Unit 416.
Lees meerIan F - Jul 2021
Algehele gradering
Pleasant
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Goeiemôre Ian
Dankie vir jou terugvoering. Ek is bly dat julle lekker gebly het. Ons weet ten minste die rook opspoorder werk. Kom gerus weer.
Groete, Tharina.
Rina D - Aug 2021
Algehele gradering
For the money we paid not worth it.
Lees meerElize K - Feb 2020
Algehele gradering
It was absolutely amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was absoluut verstommend.
Ek het heerlik gebly. Die see-uitsig was pragtig. Ek sal enige tyd teruggaan. Dankie! Dit was stil, en ek het lekker gerus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wilna R - Jan 2020
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Lees meerKusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Wilna,
Ongelukkig is die parkering wat in die kelderverdieping is, die eiendom van die Hotel. Desember en begin Januarie is gewoonlik vol bespreek en dan kan parkering 'n probleem wees, maar die Hotel probeer om altyd sekuriteitswagte aan diens te he. Die res van die jaar is daar gewoonlik geen probleem om parkering te kry nie.
Groete
Tharina
Anton D - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflik en skoon. Baie basies en niks luuks nie.
Venessa S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie mooi eenheid waar ons gebly het.
Marius D - Nov 2020
Algehele gradering
Nie verblyf vir die een wat in die aand wil rus nie.
Lees meerBernice B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie mooi view, maar swak diens.
Annetjie M - Des 2019
Algehele gradering
Uitsonderlike uitsig en fantastiese verblyf.
Neil A - Nov 2019
Algehele gradering
Had an awesome 2 days. Will book again and recommend it to friends and family.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het 'n ongelooflike 2 dae gehad. Sal weer bespreek en dit vir vriende en familie aanbeveel.
Topklas, baie stil. Het dit geniet om by die venster te staan en na die see te kyk.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jamila V - Okt 2019
Algehele gradering
My husband and I stayed over for one night as newly weds and we loved everything about the room, the view it was perfect
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek en my man het een nag oorgebly as pasgetroudes en ons was mal oor die kamer, die uitsig was perfek
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hettie S - Jul 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n netjiese kamer.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Hettie,
Baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Hoop julle kom weer!
Vriendelike groete.
Tharina
Jenifer R - Jun 2019
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld, goed geleë met 'n asemrowende uitsig.
Carmen D - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Hi Carmen, Baie dankie vir die pragtige terugvoering! DIt is jammer jy het nie gese van die ligte nie - dit kon dadelik reggemaak gewees het! Kom gerus weer. Vriendelike groete.
Tharina
Sue V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, pragtige uitsig.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Hi Sue,
Baie dankie vir jou pragtige terugvoering ek hoop jy kom weer!
Vriendelike groete
Tharina
Gert J - Feb 2019
Algehele gradering
Asemrowende uitsig, rustige atmosfeer.
Lindi S - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderlik, skoon, vars en versorg, pragtige uitsig oor die baai en die strand.
Anwar A - Sep 2019
Algehele gradering
Definitely looking forward to making use of the unit again.
Leonie V - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Die internet is die Hotel s'n en gaste moet dit deur hulle bekom. Groete.
Retha Myburgh M - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig, heerlike rustigheid.
Jaco G - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig, lekker geslaap.
Joulene S - Jan 2019
Algehele gradering
Baie rustig en die moeite werd.
Magda D - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese uitsig oor Valsbaai en om te slaap terwyl die branders heelnag rol was 'n kopskoonmaak.
Stephan D - Mei 2019
Algehele gradering
Vir die doel waarvoor ons dit gebruik het, is dit perfek.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Hi Stephan, Ons het die "duvet-inner" en badmatjie vervang. Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het.
Groete
Tharina
Andre M - Mrt 2019
Algehele gradering
Alles is gaaf behalwe die parkering van voertuig.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Goeiedag Andre,
Dankie vir jou positiewe terugvoering.
Die kelderparkering behoort aan die Hotel en dit is nie privaat-eienaars se eiendom nie. Dit word duidelik op die Inligtingsblad uitgewys, en dus verhuur die Hotel dit uit aan mense wat daarvan gebruik wil maak. Die straatparkering het sekuriteit en daar was nog nooit by enige van my gaste probleme met hulle motor nie.
Groete,
Tharina
Nerine R - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam. Uitsig pragtig.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Hi Nerine,
Baie bly julle het lekker gebly en die pragtige uitsig geniet! Ons het die Eenheid nou "nuut oorgedoen" - hoop julle kom weer en geniet al die nuwighede!
Vriendelike groete.
Tharina
Willie V - Sep 2019
Algehele gradering
Goed geleë, goeie uitsig en skoon.
Bennie P - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik, pragtige see-uitsig, netjies en skoon.
Suzette V - Jun 2019
Algehele gradering
Oukei.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Goeiedag Suzette, dankie vir jou terugvoering en jou goeie sterre vir Eenheid 416. Ek is net jammer jy het my nie dadelik gekontak het met enige probleme nie, dit kon dadelik reg gestel word. Die warm water van die Hotel kom vanaf die kelderverdieping en na die vierde vloer neem dit ongelukkig 'n tydjie en kan die eerste water dus lou wees. Dit word wel baie lekker warm. Groete, Tharina.
Derick T - Mrt 2019
Algehele gradering
Goed geleë met 'n mooi uitsig.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Goeiedag Derick,
Dankie vir jou positiewe terugvoering. Ek kan vir jou nou die goeie nuus gee dat Eenheid 416 het 'n hele nuwe voorkoms! Hoop jy kom weer en geniet die pragtige "nuwe" Eenheid 416! Sit binnekort nuwe foto's op!
Vriendelike groete.
Tharina
Cathleen H - Sep 2019
Algehele gradering
Die uitsig asemrowend mooi!
Marlene L - Jan 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Errol &linda K - Sep 2018
Algehele gradering
Highly recommendable establishment - would visit again.
Chrisseline H - Sep 2018
Algehele gradering
Die verblyf was baie aangenaam.
Willem H - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitsigte asemrowend. Die bed slaap fantasties. Ligging uitstekend. Hotel personeel was ook baie behulpsaam.
Anita C - Feb 2018
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en skoon.
Andre H - Mei 2018
Algehele gradering
Great view of the sea and mountains.
Jaco V - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Lorraine V - Sep 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf.
Meisie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Elizabeth I - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename tyd en die eenheid was lekker sentraal geleë en netjies.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Baie dankie Elizabeth, kom kuier gerus weer!
Vasti B - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker, stil en lieflike uitsig.
Shahieda M - Des 2018
Algehele gradering
The place was awesome.
George P - Jul 2018
Algehele gradering
Dissapointed.
Michelle D - Sep 2017
Algehele gradering
Gaan gerus.
Frans V - Jun 2017
Algehele gradering
Kompakte eenheid vir bly vir week of twee. Lieflike see-uitsig. Gemaklik met goeie meubels.
Maureen V - Mei 2017
Algehele gradering
Absoluut perfek.
Chantelle M - Aug 2017
Algehele gradering
Very enjoyable!
Helena J - Sep 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Fa-eeza H - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig.
Monique C - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik en fantasties!
Leona V - Mrt 2017
Algehele gradering
Verblyf was lekker, maar woonstel was nie skoon met my aankoms nie.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Daar was 'n misverstand en gelukkig kon ons dit baie gou regstel. Bly jy het lekker gebly. Groete. Tharina
Juanita K - Okt 2016
Algehele gradering
Perfek, ideaal en rustig.
Pieter S - Apr 2016
Algehele gradering
Sentraal en gerieflik met 'n verstommende uitsig.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Baie dankie Peter vir jou mooi woorde - gemaklike en inskiklike kliente is 'n baie goeie begin! Hoop julle kom weer! Groete. Tharina
Nico L - Feb 2016
Algehele gradering
Gerieflike eenheid met panoramiese uitsig en pynlik netjies.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Hi Nico,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering - dit word opreg waardeer.
Die kwessie oor die parkering - die parkering behoort aan die Hotel en daarom kan dit nie direk van die eienaar gehuur word nie en kan dit eers met aankoms by Hotel gehuur word.
Vriendelike groete.
Tharina
Mias V - Mei 2016
Algehele gradering
Alles wat nodig is vir 'n vinnige korttermyn blyplek met 'n pragtige uitsig oor die see.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Dankie Mias,
Ek hoop ek hoor weer vorentoe van jou.
Groete.
Tharina
Amanda L - Nov 2016
Algehele gradering
Pragtige seeuitsig.
Lees meerPierre P - Aug 2016
Algehele gradering
Net wat ek nodig gehad het om 3 nagte te oornag.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Pierre, die kelderparkering is die eiendom van die Hotel en word deur hulle hanteer. Straatparkering was nog altyd baie veilig met sekuriteitswagte.
Die warm water kom van die kelder verdieping en neem ongelukkig tydjie om by boonste vloere uit te kom. Veral in die winter.
Dolla C - Okt 2016
Algehele gradering
Maak nie woonstel skoon nie.
Susan N - Mrt 2015
Algehele gradering
Lieflike uitsig - perfekte weerstoestande gehad. Het die paar dae baie geniet!
Elize J - Mrt 2015
Algehele gradering
Een woord: Asemrowend!
Ronnie O - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekker kamer - skoon en gerieflik.
Peter G - Mei 2015
Algehele gradering
Sou langer wou bly maar tydjie was verby.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Die parkering in die kelder word wel gemeld asook dat dit R25 ekstra per dag is, mits daar plek beskikbaar is. Andersins is daar straatparkering met sekuriteitswagte wat baie veilig is. Daar was nog nooit enige insidente by enige motor nie.
Alma B - Mrt 2015
Algehele gradering
Lekker gebly, maar...
Lees meerKusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Ocean Breeze word heeltemal "oorgedoen" - daar is al oral nuwe teels gele en geverf. Die hysbakke is ook hersien.
Theo W - Jan 2015
Algehele gradering
By die see, pragtige uitsig.
Lees meerInge W - Mei 2015
Algehele gradering
Onrustig oor die veiligheid van motor.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Ocean Breeze Eenheid 416 is 'n selfsorg eenheid en daarom word bg nie in eenheid gesit nie. Die prys is ook daarvolgens.
Melissa G - Feb 2014
Algehele gradering
Ek het my gate uit geniet en die uitsig oor die see was asemrowend.
Lorraine P - Mrt 2014
Algehele gradering
Absoluut fantasties! Die area is perfek!
Lees meerJohan M - Mei 2014
Algehele gradering
Goed!
Johan A - Nov 2014
Algehele gradering
Mooi see uitsig, gerieflike eenheid, vriendelike en behulpsame personeel.
Heinrich B - Okt 2014
Algehele gradering
Baie lekker en sal dit aan ander aanbeveel.
Marisa D - Mrt 2014
Algehele gradering
Goed.
Diane G - Feb 2014
Algehele gradering
Unit 416 had a great view, location, and was safe
Lees meerAlta V - Nov 2014
Algehele gradering
Aangenaam en redelike goeie waarde vir geld, maar 'n paar details skort.
Kusweg - Strand - Somerset Wes se terugvoer
Daar is nou 'n lekker groot tv in die eenheid.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 17, Ocean Breeze Hotel Unit 416, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang