Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kusweg - Strand - Somerset Wes

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld met 'n fantastiese ligging! Ons ken die verblyf baie goed en het al 'n paar keer daar tuisgegaan. In geheel gesien, 'n baie netjiese gebou. Dit is ook op 'n pragtige plek geleë - byna in die middel van die weste kant van Valsbaai. Die uitsig is ongelooflik en jy kan letterlik Valsbaai se twee punte in die see sien! Die mooiste foto's kan hier geneem word. Die eenheid is baie netjies en het alles wat vir selfsorg benodig word. Die lug-braaier (air-fryer) was 'n baie handige ekstra toestel en gerieflik om vinnig en gesond voedsel voor te berei. Dit is 'n toestel wat ons nog nooit voorheen in 'n selfsorg eenheid raakgeloop het. Die afwesigheid van DSTV kan dalk TV slawe bietjie pla, maar ons het die verblyf en ligging meer as TV verwelkom! Die gratis onbeperkte internet met 'n bogemiddelde lyn-spoed is ook ekstra waarde vir geld. Ons sal vir seker weer terugkeer na hierdie puik eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharina
Kusweg - Strand - Somerset Wes
Johan, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Dit beteken baie vir my. Vriendelike groete. Tharina

Hester B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Het dit baie geniet. Mooi oulike hotel. Baie lekker gebly, maar as jy sonder 'n voertuig is, is dit net te ver van die swemstrand af. Jy loop jou in 'n koma in (hehehehe). Alhoewel ek dit baie geniet het en hou van stap, die woonstel is regtig amazing. Ek het my paar dae baie baie geniet. Update dalk net julle pos: die restaurant is al lankal nie meer Ocean Basket nie. Dis nou The Cove. Ongelooflike lekker kos, en die restaurantpersoneel is amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dedre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Romanties. Stappie langs die strand was opwindend. Baie gerieflik met restaurant, parkering en winkels wat naby is. Mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharina
Kusweg - Strand - Somerset Wes
Baie dankie vir jou mooi terugvoering. So bly julle het alles so positief ervaar. Groete. Tharina

Davedine V
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Phenomenal. Super awesome, the most beautiful view ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Lieflike uitsig op die see maak hierdie verblyf die moeite werd. Ons verblyf was aangenaam, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shihaam R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Definitely recommended place if you are looking to get away and just relax. Very peaceful, and the sound of the ocean and being able to see the ocean from the bedroom window was very calming. The accommodation is situated within walking distance of shops, which was convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kim W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Amazeballs lol. A home away from home, especially for me that's an introvert. I definitely liked the place and the view. I will most definitely come again for another stay. Once there is availability, I already checked for dates available now in December. Sadly, I didn't get. The only problem maybe was we were struggling with the TV and getting movies to watch, but not a big problem at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharina
Kusweg - Strand - Somerset Wes
Hallo Kim, as jy met enige iets sukkel kan jy altyd by ontvangs aanklop vir hulp. Kom gerus weer. Groete, Tharina

Joy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Neat, refreshing views. Enjoyed the stay, thanks for the coffee and bath goodies, loved the view, will definitely be using it again, instructions to unit was very clear and easy to find and the reception staff was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Herman B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

Sien julle gou weer. Baie lekker gebly, skoon en gerieflik geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tharina
Kusweg - Strand - Somerset Wes
Baie dankie, Herman, vir jou pragtige, positiewe terugvoering. Dit word waardeer. Kom asb. weer. Tharina

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 313

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 17, Ocean Breeze Hotel Unit 416, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFWnrZ9oGCGiXUpBGU14fhlrGZIjlXrWG2oUoIAiF75rAHpcbwm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 17 Beach Road Ocean Breeze Hotel Unit 416 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.12598150969 18.83443551145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang