Ocean View House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Katrin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Mandla M - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing.
Marwaan S - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing.
Nico S - Jul 2024
Algehele gradering
Sal weer besoek!
Ocean View House se terugvoer
dankies vir goeie resensie! Ons is baie bly julle het dit hier geniet
Michael K - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Ocean View House se terugvoer
Thank you so much for the positive review. It means a lot to us!
Chanel V - Jun 2024
Algehele gradering
5 star accommodation, the best in Cape Town.
Camille R - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful view, very helpful staff, wonderful room. Highly recommend.
Jonathan O - Aug 2023
Algehele gradering
Patience is a gem - so efficient, pleasant and helpful.
Chloe S - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful location and a peaceful space nestled in the shade of the mountain.
Ocean View House se terugvoer
Dear Chloe. Thank you so much for this great review. It means a lot to the team.
Mari F - Aug 2022
Algehele gradering
Great service. Attention to detail.
Ocean View House se terugvoer
Thank you very much for the kind feedback. We hope to welcome you back soon.
Ivan V - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, asemrowende uitsig.
Ocean View House se terugvoer
Baie dankie Ivan vir die resensie. Ons is so bly julle het dit geniet hier by ons.
Vrinedlike Groete,
Mark
Belinda B - Aug 2022
Algehele gradering
Beautiful location.
Karel B - Jan 2021
Algehele gradering
Bo verwagting!
Ocean View House se terugvoer
Baie dankie Karel, vir die goeie resensie. Ons waardeer dit so baie.
Vriendlike Groete
Die OVH span.
Gavin R - Okt 2021
Algehele gradering
Great place. Breakfast okay.
Lizelle P - Nov 2020
Algehele gradering
Magnificent.
Ocean View House se terugvoer
Dear Lizelle
Many thanks for this amazing feedback! We are so happy to hear you had an enjoyable stay with us and hope to welcome you back very soon.
Best wishes,
The Ocean View House Team
Ciska S - Jan 2019
Algehele gradering
'n Ervaring wat alle verwagtinge oortref het.
Ocean View House se terugvoer
1000 dankies vir die wonderlike resensie, Ciska. Ons waardeer die terugvoer so baie! Mooi bly en voorspoed!
Vriendlike groete,
Mark en die Ocean View House span
Mart-marie D - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig!
Ocean View House se terugvoer
Hi Mart-Marie
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is so bly om te hoor dat julle lekker gebly het.
Ons hoop julle kom bly weer by ons in die toekoms.
'n Geseënde jaar vir julle. Mooi bly.
Vriendlike groete
Mark en die Ocean View span
Johannes J L - Mrt 2017
Algehele gradering
Verblyf is vyfster!
Johannes J L - Mrt 2017
Algehele gradering
Die verblyf hier is en bly fantasties.
Ocean View House se terugvoer
Dear Johannes J L
Thank you for the wonderful review and returning to Ocean View House.
We value your comments and your return status.
Regards,
Ocean View House Management
Georg W - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig met wonderlike see uitsigte.
Ocean View House se terugvoer
Goeie dag Georg,
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die terugvoer en voorstelle en sal beslis daarna kyk. Ons hoop u kom bly weer by ons in die toekoms.
Mooi bly en voorspoed.
Vriendlike groete,
Mark en die Ocean View House span
Emmerienprivate C - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Ocean View House se terugvoer
Dear Emmerien
Thank you for the review.
It always warms our hears when guests leave happy.
Regards
Kim
Alet L - Sep 2016
Algehele gradering
Puik in elke sin van die woord!
Ocean View House se terugvoer
Dear Alet,
Thank you for the wonderful review.
We are happy that you enjoyed your stay and would love to welcome you in the future.
Regards,
Ocean View House Team
Johannes J L - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustige, ontspanne atmosfeer, heerlike kos en vriendelike personeel.
Dave S - Mei 2016
Algehele gradering
Fabulous accommodation!
Lees meerMarina D - Aug 2014
Algehele gradering
Die ligging van die gastehuis en kamers is baie goed.
Chris D - Jun 2014
Algehele gradering
Netjies, skoon, goed geleë!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Victoria-weg 33, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang