Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View House

Gastehuis
Winteraanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 23 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Victoria-weg 33, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 806 R3 045 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ocean View House is 'n luukse 4-ster-gastehuis in Bakoven, Kampsbaai, 1,3 km vanaf die gewilde Kampsbaai-strand, promenade en 'n verskeidenheid restaurante en kroeë. Die gastehuis bied skouspelagtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en Twelve Apostles-bergreeks.

Die verblyf bied 4 kamers wat geskik is om tot 13 gaste te akkommodeer. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, DStv, WiFi en 'n minibar in.

Geriewe op die perseel sluit parkagtige tuine met 'n klein bergstroompie, koi-damme en skadu-draende bome in, asook 2 swembadareas vir daardie warm somersdae. 'n Spa-behandelingskamer op die perseel is ook slegs oop vir gaste op afspraak.

Die ligging bied toegang tot pragtige strande langs die Atlantiese kus, Kaapstad se middestad, Tafelberg-lugkabelbaan, Lion's Head-berg en Theatre on the Bay.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Mandla M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. My stay was good; just the Cape Town weather was a disappointment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Marwaan S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Our stay was absolutely amazing. The staff was friendly, the rooms were clean and modern, and the views were breathtaking. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Nico S
Gesin met klein kinders
5.0
Sal weer besoek! Baie mooi ligging - die breakfast was puik!
Jul 2024
Michael K
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Great service and location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Chanel V
Saam met lewensmaat
5.0
5 star accommodation, the best in Cape Town. Ocean View House is short of 1 star, they deserve 5 stars! This was the best experience, w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Katrin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Victoria-weg 33, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 806
R3 806 R3 045
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 806
R3 806 R3 045
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Victoria-weg 33, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA675df1f8920e8b69960f8efccf759a9b219da782f8fb3cfbbcf9d519b79bf83095f99f5ac0bdd54dc471f45447be0c9a3a86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 806 nouVanaf R3 045 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 33 Victoria Road Bakoven 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.963439409007 18.374000787735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang